Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Livingstone Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Livingstone Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Livingstone Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Livingstone Hospital

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Tyday Accommodation is in die hartjie van Port Elizabeth naby al die plaaslike besienswaardighede en winkels geleë. Akkommodasie beskik oor 7 selfsorg-eenhede. Ons eenhede sal ideaal wees indien jy besig is om te...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

Thistle Cottage is op die eienaar se perseel geleë in Newton Park, ’n voorstad van Port Elizabeth. Dis sowat 2 km van die Greenacres winkelsentrum af. Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 enk...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

Hunters Lodge Port Elizabeth is 'n 3-ster-gastehuis wat warm, gasvrye verblyf bied vir ontspanning of besigheid. Ons is geleë in Greenacres, aangrensend met Newton Park, net minute weg van Port Elizabeth se hoofstr...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark, Port Elizabeth

The Newton Sands Guesthouse is 'n 3-ster-gastehuis in die hartjie van Port Elizabeth se sakekern, in die stil woonbuurt Newton Park. Verblyf bestaan uit 5 eenhede, elk met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark, Port Elizabeth

Amanzi Guest House bied gastekamers wat beskikbaar is op 'n B&B- of selfsorg-basis. Dit is in Port Elizabeth geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriewe. Verblyf...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Milner Avenue Self-Catering Units is in die hartjie van Port Elizabeth geleë. Dis stapafstand vanaf die wêreldbekerstadion en naby al die besienswaardighede om Port Elizabeth. Daar is 5 selfsorgeenhede met bedde...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

Egmont Guest House is in Port Elizabeth in die Oos-Kaap geleë. Die dorp is langs die gewilde Tuinroete geleë en is bekend vir sy strande, insluitend King's Beach en Hobie Beach. Dit is ook 'n bestemming vir walvis...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Port Elizabeth Self-catering Apartments is in Port Elizabeth. Dit bied 'n lieflike uitsig oor die Noordeindmeer oorkant die pad en is slegs 800 m vanaf die Nelson Mandelabaai-stadion se hoofingang. Verblyf is beskik...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Algoa Inn is in Algoa Park in Port Elizabeth geleë en bied gerieflike verblyf in 'n huislike en vriendelike omgewing vir sakereisigers en vakansiegangers. Die ligging bied toegang tot die sentrale sakekern van Port...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Perridgevale, Port Elizabeth

Affinity Cottages is in Perridgevale, Port Elizabeth geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of 'n paartjie met vakansie. Dis naby die Greenacres-winkelsentrum en mediese geriewe. Die ligg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1099 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]