Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Llandudno Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Llandudno Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Llandudno Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Llandudno Beach

Vanaf
R4 759
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Llandudno, Wes-Kaap

Beach Walk Villa is in Llandudno - 'n area in 'n privaat en rustige baai met een van die mooiste strande in Kaapstad. Daar is nie enige winkels in die omgewing nie, so dis baie privaat en eksklusief. Kampsbaai en Ho...

Vanaf
R4 762
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Llandudno, Wes-Kaap

Llandudno Views is 'n privaat dubbelverdiepinghuis wat stapafstand van Llandudno se strand af is. Die huis het 3 slaapkamers op die onderste verdieping wat na die tuin lei. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Llandudno, Wes-Kaap

Llandudno Beach Apartments is in Llandudno aan die Atlantiese kuslyn, 25 minute vanaf Kaapstad, die V&A Waterfront en tafelberg, en 40 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Verblyf word in 4 eenhede ...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Llandudno, Wes-Kaap

Villa On The Rocks is 'n wonderlike selfsorghuis in Llandudno wat oor die Atlantiese Oseaan uitkyk. Gaste kan ook pragtige uitsigte oor die baai vanaf die swembad bewonder wat bo-op die rotse gebou is en oor die see...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai, Wes-Kaap

The Platinum Boutique Hotel is 'n boetiekgastehuis, deur Bauhaus geïnspireer en hoog bo in die wonderskone Houtbaaivallei geleë. Die argitektuur is modern en die geriewe is 4-ster. 'n Toevlugsoord met oop ruimtes,...

14% af Aanbod!
VanafR750
R643
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Karrad Gastehuis is in Houtbaai geleë en bied maklike toegang tot gewilde strande soos Houtbaai, Llandudno, Kampsbaai en die 4 Cliftonstrande. Die gastehuis bied privaatheid, pragtige berguitsigte, en 'n rustige ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Mount Bay is in Houtbaai en bied verskeie selfsorgsuites aan vakansiegangers of sakereisigers. Daar is 4 moderne, veilige eenhede met aparte ingange. Gaste kan kies tussen Havana, Saigon, Bagan en Angkor. Elke suit...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Mountain Rise is 'n nuut opgeknapte sesslaapkamerkothuis wat op 'n perseel van een en 'n kwart hektaar geleë is met 'n uitsig oor die see geleë is. Met berge aan die agterkant en 'n pragtige see uitsig aan die voo...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 250
R625
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai, Wes-Kaap

Hoog teen die berghange wat uitkyk oor Houtbaai se vissershawe, is die enigste geluide wat jy sal hoor die gekwetter van voëls en, per geleentheid, plonsgeluide in die koidamme. Cap Serein is onlangs in die Provens...

Vanaf
R855
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

The Owl House Houtbay bied selfsorgverblyf in die hartjie van die Victorskloofvallei. Gaste kan die Owl Cottage met slaapplek vir 2 of die Owl Studio met slaapplek vir 2 bespreek. Elke kothuis het 'n koninggrootte-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 4856 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za