Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Loftus Versfeld Stadium besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Loftus Versfeld Stadium.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loftus Versfeld Stadium akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Loftus Versfeld Stadium

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sunnyside, Clydesdale

Oorkant Loftus @ Kirkness Street bied selfsorgverblyf in 'n deel van Sunnyside in Pretoria-Oos, reg oorkant die welbekende Loftus Versfeld Sportstadion. Akkommodasie word aangebied in selfsorg-eenhede wat geriefli...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Clydesdale, Pretoria

Pretoria Backpackers is veilige, gerieflike en bekostigbare verblyf in die Hatfield-area waar daar verskeie kroeë, restaurante is, en Loftus Versfeld-stadion en die Universiteit van Pretoria is ook naby. Verblyf i...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clydesdale, Pretoria

By 12 on Brecher in die lowerryke woonbuurt, Clydesdale, sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. 12 on Brecher het die perfekte ligging vir almal wat in Pretoria wil vertoef. Dit is halfpad tussen Brooklyn, Sunnys...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria SSB, Clydesdale

Chancellors Court Guesthouse is in Pretoria, naby al die ambassades geleë. Die gastehuis bied maklike toegang tot die middestad en die N1. Dis ideaal vir sakereisigers en toeriste. Daar is 12 selfstandige eenhede ...

15% af Naweke!
VanafR1 000
R850
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria SSB, Arcadia

Absolute Farenden, in die hartjie van Hatfield in Pretoria, is 'n nuwe woonstel-hotel wat die toppunt van klas en verfyndheid verteenwoordig. Dis ideaal geleë vir sakereisigers, naby ambassades en Pretoria se midd...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

Park Gables Guest House in Arcadia bied 'n gewilde alternatief tot hotel-akkommodasie - gerief, privaatheid, taktvolle gasvryheid en uitstaande diens word pragtig hier by ons verweef. Park Gables Guest House word ...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Arcadia

Alleyn Self-catering skuil in Arcadia in Pretoria. Hospitale, winkelsentrums, historiese landmerke soos die Uniegebou, Groenkloof Natuurreservaat, Booklyn Winkelsentrum, en Loftus Versveld Stadion is nie ver hiervan...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

Corporate Accommodation is in Arcadia in Pretoria geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit hospitale, winkelsentrums, geskiedkundige geboue soos die Uniegebou, Groenkloof Natuurreservaat, Brooklyn Mall en di...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

360 Eastwoods Guest House is 'n gevestigde gastehuis in Arcadia, 'n voorstad van Pretoria. Pretoria staan as die Jakarandastad bekend weens sy pragtige pers bloeisellanings, maar dié stil stad se natuurlike en kult...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Clydesdale

B'Guest House is ’n bekoorlike gastehuis is in Arcadia, Pretoria (Tshwane). Sakelui, diplomate, plaaslike en internasionale reisigers klop gereeld hiér aan. Gaste kan kies tussen 1 van die 8 individueel gemeub...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2343 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]