Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Lower Umfolozi War Memorial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Lower Umfolozi War Memorial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lower Umfolozi War Memorial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Lower Umfolozi War Memorial Hospital

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Empangeni, Noordsig

Amacebo Lodge is in Empangeni geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis. Dié gastehuis se ligging bied toegang tot die middedorp met verskeie winkels en restaurante. Daar is verblyf in 7 slaapkamers. 4 sl...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Empangeni, Inyala Park

Nyala Park Inn bied gasteverblyf in die stil woonbuurt Nyala Park in Empangeni. Die gastekamer is met Afrika-dekor versier en het sy eie privaat ingang. Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingro...

Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
B&B in Empangeni, Zululand

Bernevece Bed & Breakfast is in die hartjie van Empangeni in KwaZulu-Natal geleë. Dié gastehuis bied 'n gemaklike rusplek vir sake- en ontspanningsreisigers. Verblyf word gebied in 5 kontemporêre suites met Afr...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama, Empangeni

Dit is 'n ware Bed en Ontbyt. In ander woorde, jy bly in my huis. Dit is nie 'n herberg of 'n lodge nie, maar 'n huis waar jy altyd in staat sal wees om te ontspan en waar jou privaatheid, veiligheid en welsyn ons d...

Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panorama, Empangeni

Dié pragtige gastehuis is met 'n Afrika-styl versier en bied gasvryheid van hoogstaande gehalte. Dit is in 'n stil en rustige deel van Panorama Hill geleë en verseker 'n heerlike ervaring. Of jy op soek is na 'n o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Empangeni, Grantham Park

Your Resting Place Empangeni is 'n gerieflike huis in 'n stil buurt in Empangeni. Dié gastehuis bied 3 slaapkamers. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Twee van die 3...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Empangeni, Grantham Park

Fiddlewood Place is 'n gastehuis op die eienaar se perseel in Empangeni. Die verblyf is geskik vir sakereisigers, kontrakteurs, vakansiegangers en oornaggaste. Die gastehuis bied verblyf in 3 slaapkamers met hul e...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Noordkus, Zululand

Canefields Country House is 'n tradisionele suikerriet-herehuis wat in 'n huislike hotel omskep is. Canefields word omring deur suikerriet-plantasies en is langs die N2, 5 km buite Empangeni, Zoeloeland, aan die Kwa...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Richardsbaai, Zululand

Cassiandra Place is in die stil buurt Arboretum in die kusdorpie Richardsbaai geleë. Die eiendom is 7 km vanaf Alkantstrand en 2 km vanaf die middedorp. Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richardsbaai, Zululand

Hierdie 3-ster oord in die stil woonbuurt van die Arboretum-uitbreiding in Richardsbaai en is omtrent 3,5 km van die SSG en die Boardwalk inkopiesentrum geleë waar jy talle winkels en restaurante sal vind. Dit is o...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 331 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]