Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Midmar Dam In Howick besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Midmar Dam In Howick.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Midmar Dam In Howick akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Midmar Dam In Howick

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Stockowners Farm House and Cottage is 'n selfsorg-eiendom in Howick wat deur die eienaar bestuur word in Howick in die Midlands Meander. Hier fokus ons daarop om 'n skoon, hartlike, ruim tuiste te skep om aan gaste ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Howick, KwaZulu-Natal

Hoopoe's Rest is ’n sjarmante gaste-suite in ’n ontspanne woonhuis. Die suite het ’n privaat ingang en is op ’n kleinhoewe net 5 minute se ry vanaf Howick. Die eiendom is net 1 uur vanaf Durban in die hartji...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Froggy Hollow is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se pragtige kleinhoewe aan die buitewyke van Howick. Dit spog met 'n rustige plattelandse atmosfeer met 'n pragtige tuin met eendedammetjies, 'n rivier, dam, veeka...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Howick, Midlands Meander

The Snuggery Self-catering Cottage bied selfsorgverblyf in 'n ouwêreldse eenslaapkamer-tuinkothuis op die eienaars se erf in Howick. Die kothuis se ingang lei na 'n oopplan-kombuisie, -sitarea en -eetarea. Die kom...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, KwaZulu-Natal

40 Fraser Street B&B is weggesteek in 'n groot, pragtige tuin met makadamia-, avokado- en ou eikebome wat oorgenoeg skadu bied. Kom ontspan in die vriendelike, plattelandse dorpie met sy ontspanne, landelike atmosfe...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, Midlands Meander

The Green Lantern Cottage bied 2 veilige selfsorg-eenhede op die eienaar se lowerryke perseel in Howick. Die eiendom het die ideale ligging net 'n paar minute se ry van winkels en kroeë af. The Green Lantern House...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, KwaZulu-Natal

Biggy Best Cottages is op parkagtige gronde van ongeveer 1 en 'n halwe hektaar met volop voëllewe geleë. Die kothuise is in Howick en bied selfsorg- en B&B-akkommodasie. Die akkommodasie wissel van selfsorgkothui...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Howick, KwaZulu-Natal

Country Lane Guest House is in Howick, 'n dorpie met warm somers en koel winters wat veral snerpend kan raak wanneer die nabygeleë Drakensberge sneeu kry. Die gewilde Howick-waterval naby die mond van die Umgeniriv...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Leafy Lane bied gerieflike, plattelandse verblyf in selfsorgkamers aan die einde van 'n doodloopstraat, net 2 minute van Howick se hoofstraat af. Leafy Lane is stapafstand van Howick Privaat Hospitaal af en daar is ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, KwaZulu-Natal

Nutmeg Guesthouse is in Howick geleë en is die ideale bestemming as jy die Middellande wil verken. Ons bied selfsorg- en B&B-akkommodasie vir sakereisigers en vakansiegangers. Geriewe op die perseel sluit 'n verfri...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 786 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]