Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kings Park Rugby Stadium (Shark Tank) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kings Park Rugby Stadium (Shark Tank).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kings Park Rugby Stadium (Shark Tank) akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kings Park Rugby Stadium (Shark Tank)

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Windermere, Morningside

Grange Gardens Hotel is in Durban geleë, net 1,4 km van Kings Park Stadion af. Die hotel spog met 'n buiteswembad en 'n terras met 'n uitsig oor die stad. Gaste kan sommer by die hotel se restaurant eet en hulle he...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Rugsakreisigerslosies in Morningside, Berea

Soul House bied luukse rugsakreisigerslosies in Morningside in Durban en is geskik vir oornagverblyf. Ons is ideaal geleë, lekker naby 'n rits geriewe en besienswaardighede. Verblyf by Soul House word gebied in 2 ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Berea, Morningside

Rapson Gardens is 'n ruim selfsorghuis vir 7 gaste in Morningside. Dié dubbelverdiepinghuis het lugversorging en 4 slaapkamers wat badkamers deel. Die badkamers het baddens en storte. Twee van die kamers het elk ...

Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morningside, Berea

141 Goble is 'n pragtige, oop, vars selfsorgwoonstel in Morningside, een van Durban se gewildste voorstede, wat grens aan Berea en die Umgenirivier. Dié instansie bied die perfekte ligging naby die middestad en Umh...

Vanaf
R2 122
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Morningside, Berea

14A Riverview is 'n moderne huis in Durban wat ideaal is vir 'n groep vriende of 'n gesin. Dié huis spog met 'n uitsig oor 'n lowerryke tuin en die Indiese Oseaan. Die huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor ...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Berea

The Saint James on Venice is in die boomryke Morningside, Durban geleë. Dié luukse boetiekgastehuis is die ideale basis vanwaar jy die stad en omgewing kan verken. St James is 'n Moslemdorpie met 'n heerlike resta...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Morningside, Berea

Audacia Manor Boutique Hotel is 'n opgeknapte koloniale herehuis. Dis teen Durban se heuwels, in 'n stil, residensiële buurt en bied 'n uitsig oor die stad en Indiese Oseaan. Verblyf is beskikbaar in 10 elegante ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Berea

BON Hotel 64 on Gordon is 'n intieme hotel in Morningside. Die hotel is in 'n stil, privaat straat, lekker naby Florida-straat met al sy sake- en kuierplekke. Hotel 64 on Gordon bied 23 standaard dubbel- en 2-enkel...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Morningside, Berea

Sommersby Bed & Breakfast is ideaal geleë in Morningside, direk oorkant die Windermere winkelsentrum waar daar 'n internetkafee, winkels soos Checkers, Milady's, Clicks en banke soos ABSA, Strandardbank en NBS-takk...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Morningside, Berea

Erlesmere Lodge is in Morningside, net langs die besige Florida-weg in Durban, KwaZulu-Natal geleë. Die lodge het slaapplek vir 14 gaste in 4 eenhede. Die hoofhuis bestaan uit 'n drieslaapkamerwoonstel bo en 'n r...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1918 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]