Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Sahara Park Newlands (Newlands Cricket Ground) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sahara Park Newlands (Newlands Cricket Ground).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sahara Park Newlands (Newlands Cricket Ground) akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sahara Park Newlands (Newlands Cricket Ground)

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Claremont, Wes-Kaap

Reading House is in 1896 deur Sir Herbert Baker gebou. Dié unieke erfenis-gastehuis is in 'n stil straat in Nuweland, Kaapstad geleë en dis net 5 minute se stap van Nuweland Krieket- en Rugbystadion, winkelentrums...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

The Victorian Goose is 'n huislike gastehuis in die pragtige woonbuurt, Nuweland, in die suidelike voorstede van Kaapstad. Die gastehuis is gerieflike geleë slegs 1 km vanaf Nuwelandstadion en krieketgronde, en is ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Claremont, Wes-Kaap

Wild Olive Guest House bied luuksheid en hartlike gasvryheid aan sakelui en vakansiegangers en ons is trots op ons persoonlike diens en huislike atmosfeer. Verblyf word gebied in 9 en suite-kamers met 2 enkelbedde...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Hierdie pragtige woonstel kyk oor die berge uit. Dit is gerieflik onder Tafelberg geleë, naby aan al die geriewe soos restaurante, winkelsentrums, Die Universiteit van Kaapstad, Kaapstad se sakekern en ook binne st...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

No. 9 Keurboom is sentraal geleë in die boomryke voorstad Nuweland op die randjie van Rondebosch. Daar is verskeie plekke om inkopies te doen net 'n paar minute se ry van die verblyf af en 'n fantastiese versamelin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Hedge House is in die vreedsame buurt, Sunnybrae in Rondebosch geleë, en is ideaal vir gesinne en sakereisigers. Ons is loopafstand van Claremont, Nuweland Krieket- en Rugbystadion, Wes-Kaap Krieketklub, Kelvin Gro...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Wes-Kaap

Riversong Guest House is 'n boetiek-gastehuis in die hartjie van Nuweland in Kaapstad. Dit is op die oewer van die Liesbeekrivier geleë en spog met panoramiese uitsigte oor Tafelberg. Dit is gerieflik geleë in die...

15% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Rose Tree is ’n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Rondebosch, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal geleë en is slegs 10 minute se ry vanaf Universiteit Kaapstad en Nuweland Rugby- en krieketstadion. Di...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Newlands Flatlet is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom. Dis in die lowerryke Nuweland, 'n voorstad van Kaapstad, geleë. Die eiendom is ideaal naby Nuweland Rugby- en Krieketstadions geleë. Die eenheid ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Bradclin Sport, Newlands is in Newlands geleë en bied verblyf wat perfek is vir wittebroodspaartjies, vakansiegangers of sakereisigers. Die oopplan-grondvloereenheid het 1 slaapkamer enhett 'n privaat tuin wat ui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5385 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za