Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy OceanX Experiences besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby OceanX Experiences.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van OceanX Experiences akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby OceanX Experiences

Vanaf
R2 353
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Die Portswood is langsaan sy suster-hotel, The Commodore Hotel, geleë. Dit is in die besige V&A Waterfront en ons bied voortreflike verblyf, uitmuntende kookkuns en wêreldklas-diens. Die Portswood is deel van Kaap...

Vanaf
R2 377
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Ontvlugting is nie net 'n geestestoestand nie. Dit is ook 'n plek by die V&A Waterfront in Kaapstad. The Commodore is 'n 4-ster-hotel waar uitstekende diens en 'n rustige atmosfeer die norm is. Hierdie hotel is la...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Waterfront Village is teen die water in die prentjiemooi marina van die V&A Waterfront geleë. Dit is langs die Cape Grace Hotel en die One&Only en bied die luukse van 'n hotel met die vryheid van superieure woonste...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Luxurious Secure V&A Waterfront Apartment is in die Marina Residential Apartments geleë en naby die beste fynproewerrestaurante en opwindende naglewe wat Kaapstad het. Die luukse en gerieflik hoekwoonstel het 'n st...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Light and Airy Waterfront Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die V&A Waterfront. Die kompleks is ideaal naby verskeie ontspannings en sakegeriewe in en om Kaapstad se middestad. Dié woonstel ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Waterfront Marina 204 Gulmarn bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die V&A Waterfront. Dié kompleks is ideaal naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in en om die middestad. Dié moderne woonstel het ...

Vanaf
R3 690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Lawhill Luxury Apartments bied luukse selfsorgwoonstelle in die V&A Waterfront wat in die hartjie van die stad se geskiedkundige hawe geleë is. Die woonstelle is privaat, maar is tog stapafstand van die Waterfront ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Waterfront Stays 102 is 'n luukse woonstel in die Altmore-kompleks reg langs die water in die hartjie van die V&A Waterfront in Kaapstad. Die Altmore-kompleks is tussen die 5-ster-hotel, The One and Only, en die Cap...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Waterfront Stays 109 is 'n luukse woonstel in die veilige Juliette-kompleks op die waterrand in die hartjie van Kaapstad se V&A Waterfront. Die Juliette-kompleks is tussen die 5-ster One and Only Hotel en die Cape G...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

202 Kylemore is 'n vakansiewoonstel op 'n residensiële landgoed in die V&A Waterfront, 'n bekende vakansiebestemming in Kaapstad. Dié wêreldklas-toeristeaantreklikheid is in die hartjie van Kaapstad se werkende h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5427 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za