Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Open Sky Entertainment Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Open Sky Entertainment Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Open Sky Entertainment Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Open Sky Entertainment Park

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Broughton Country Estate is in die rustige plattelandse dorpie, Colleen Glen, net 23,6 km buite Port Elizabeth geleë. Gaste kan die rustigheid van die kothuise of die moderne, luukse huis en fynproewerskos by Broug...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Phumula Country Manor bied weelderige verblyf met 'n koloniale bekoorlikheid in die rustige Colleen Glen in Port Elizabeth. Dis naby die N2-hoofweg, middestad, Fairview-renbaan, Baywest Mall en Maitlands-strand. Di...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R455
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Loerie Cottage is 2 lieflike privaat kothuise op 'n kleinhoewe in die pragtige Colleen Glen Valley. Dié ruim en rustige kothuise is ideaal vir ontspanne en stresvrye oornagverblyf. Dit is 'n kort entjie van die N2 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

2 on Bashee bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel in Sherwood, Port Elizabeth. Die ligging bied toegang tot die N2 en is ideaal vir 'n naweekwegbree...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Chelsea Bewarea, Port Elizabeth

L'auberge Country Hideaway is 'n B&B in Port Elizabeth in familiebesit. Die 3 privaat kamers word deur 'n inheemse woud omring en daar is ook 'n nuwe selfsorg-eenheid. Gaste kan langs die vreedsame dammetjie ontsp...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Chelsea Bewarea, Port Elizabeth

302 On Old Seaview Road Chelsea is in die Chelsea Bewarea. Dit is bo op 'n heuwel en het pragtige uitsigte oor die see en platteland en is omring deur inheemse plante en 'n ryk voëllewe. Verblyf is beskikbaar in ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

The Khaya is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se plot sowat 8 km buite Port Elizabeth. Die area is lekker rustig en bied 'n uitsig oor Kragga Kamma Wildplaas en op die Lady Slipper- en Cockscomb-berge. Dié knus ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R685
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Luxbay Guesthouse bied gastekamers in Van der Stel, Port Elizabeth. Dis sowat 17 tot 20 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe en die middestad. Verblyf is beskikbaar in 3 individuele kamers. Elke kamer het...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Theescombe, Port Elizabeth

Lauricedale Country House & Garden Rooms bied selfsorg-eenhede en is geleë in Port Elizabeth. Dit is geskik vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe. Lauricedale bied 2 tipes...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Theescombe, Ben Kamma

Goodnight Akkommodasie bied gerieflike verblyf en 'n pragtige tuin in 'n veilige omgewing, na aan Port Elizabeth se strandfront, restaurante en winkelsentrums. Ons het 4 smaakvol versierde kamers: 3 gastekamers e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1077 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]