Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Orpen Gate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Orpen Gate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Orpen Gate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Orpen Gate

Vanaf
R1 313
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

SANParks Orpen Rest Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin en is op die westelike grens van die park geleë, wat sowat 500 km vanaf Gauteng is. Orpen kan deur middel van verskeie roetes benader word, naamlik O...

Vanaf
R303
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Maroela Camp is ’n klein kamp aan die oewer van die Timbavati-river, aan die westelike grens van die wêreldbekende Krugerwildtuin, so 2 km oos van die Orpen Rest Camp af. Dié kamp is net 1 van 2 kampe in die p...

Vanaf
R601
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Die Tamboti Tented Camp, in die wêreldbekende Krugerwildtuin, is 'n klein kamp aan die oewers van die Timbavatirivier, op die westelike grens van die Krugerwildtuin. Die kamp is ongeveer 2 km oos van die Orpen rusk...

Vanaf
R10 000
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Honeyguide Khoka Moya is ’n safari-kampterrein met tente in die Manyeleti Wildreservaat naby die Kruger Nasionale Park geleë. Beleef die bosveld van Afrika en sy diverse wild met toere in opelug-voertuie deur die...

Vanaf
R10 000
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Honeyguide Mantobeni is 'n safari-kamp in die Manyeleti Wildreservaat wat langs die Krugerwildtuin geleë is. Kom ervaar die Afrika-bos en sy diverse wildspesies gedurende 'n wildrit waar jy die Groot 5 vanuit 'n wi...

Vanaf
R23 730
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Tintswalo is 'n eksklusiewe safari lodge in die Manyeleti Natuurreservaat geleë, binne die grense van die Kruger Nasionale Park. Die Manyeleti is 'n pragtige wildreservaat wat na die ooste van die Kruger Nasionale ...

Vanaf
R13 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Timbavati Privaat Natuurreservaat, Mpumalanga

Simbavati River Lodge is 'n intieme en gesinsvriendelike kampplek wat op die Nhlaralumirivierbank in die hartjie van die wêreldbekende Timbavati Privaat Natuurreservaat gebou is. In die skadu van ou Jakkalsbessie- ...

Vanaf
R17 050
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thornybush Game Reserve, Mpumalanga

Avoca Private Bush Camp is ’n safari-oord vir vriende en familie in die Timbavati Natuurreservaat. Die reservaat is by die Krugerwildtuin, maar is op privaat eiendom wat ’n eksklusiewe safari-ervaring bied. Dié...

Vanaf
R5 900
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Ndzhaka Tented Camp is in die hartjie van die Manyeleti Wildreservaat geleë. Dit deel die onomheinde grense van die Krugerwildtuin, Sabi Sand en Timbavati Privaat Natuurreservate. "Ndzhaka" beteken "erfenis" en bie...

40% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R720
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Shalati Safari Camp is 'n oord wat volle losies bied. Dit op die suidelike grens van die Manyeleti Wildreservaat geleë. Dié safarikamp is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike buitelug-wegbreek en wat di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 559 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]