Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Pearl Valley Golf & Country Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Pearl Valley Golf & Country Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pearl Valley Golf & Country Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Pearl Valley Golf & Country Estate

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoog-En-Droog, Kaapse Wynlande

The Upper Room bied gehalteverblyf in die Paarl aan sakereisigers, paartjies of 'n gesin. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel het lugversorging en is op 'n resi...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Klapmuts, Stellenbosch

Sleepy Willow Country Accommodation bied 'n selfsorgkothuis en is tussen Stellenbosch en die Paarl in Klapmuts geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie besienswaardighede ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klapmuts, Stellenbosch

Simonsberg Silo's is op ’n wynplaas buite Stellenbosch en word omring deur dié area se majestueuse bergreekse. Verblyf is beskikbaar in 2 woonstelle met slaapplek vir 4 gaste. Elke woonstel lei na ’n stoep en ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klapmuts, Stellenbosch

Marianne Wine Estate is aan die voorheuwels van Simonsberg buite die historiese dorp Stellenbosch geleë. Kom geniet hartlike gasvryheid en bekroonde wyne in 'n absoluut asemrowende plek wat oor die Kaapse Wynlande ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Paarl, Kaapse Wynlande

Paarl Backpackers bied bekostigbare verblyf in die sentrale deel van die Paarl en is naby die meeste geriewe geleë. Die Paarl is 'n skilderagtige dorpie wat sy naam verkry het van die reuse-granietkoppie wat uitbli...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Pniel, Stellenbosch

Lumley's Place bied gasteverblyf in Pniel en word deur 'n gesin besit. Dié historiese dorpie is baie kultureel en is deur Khoi-afstammelinge in 1843 gestig. Dis in die hartjie van die Wynlande en naby Boschendal, T...

30% af Langtermyn-verblyf!
VanafR850
R595
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

Ajee B&B Accommodation bied B&B-verblyf in die Paarl sowat 1 km vanaf die middedorp. Die gastehuis beskik oor 2 kamers wat individueel versier is. Dit kan as 'n geheel bespreek word vir 'n groep van 4 gaste. Die ka...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

10 on Fairview is 'n B&B in die Paarl Wynlande. Die B&B is 5 km van die KWV Wynemporium af en 3,7 km van die Boschenmeer Gholfbaan af. Verblyf word in 2 kamers met dubbelbeddens aangebied. Die kamers het houtvloere...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klapmuts, Stellenbosch

Natte Valleij is 'n historiese plaas aan die voorheuwels van die Simonsberge naby die Paarl, Stellenbosch, Franschhoek en Kaapstad. Natte Valleij spog met 'n ou herehuis, ou wynkelder, brandewyndistilleerdery, manji...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klapmuts, Stellenbosch

Ontdek 'n Kaapse juweel. Bona Vista is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en word omring deur skilderagtige berge. Bona Vista bied 11 selfsorgkamers met en suite-badkamers in hierdie pragtige plaas-omgewing, net...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 4855 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]