Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Pearl Valley Golf & Country Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Pearl Valley Golf & Country Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pearl Valley Golf & Country Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Pearl Valley Golf & Country Estate

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Nantes-vue is 'n lieflike gastehuis wat onlangs opgeknap is en is in Paarl se geskiedkundige Millstraat geleë. Die ligging is ideaal - naby Kaapstad, die Kaapse Wynlande en verskeie spoggerige gholfbane. Die dorpie...

Vanaf
R2 760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Le Manoir de Brendel Guesthouse bied bekostigbare, luukse akkommodasie, troues, konferensies, en boetieklandgoedwyne. Ons is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë, net 5 minute buite die geskiedkundige dorpi...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Alea is 'n gastekamer op die eienaar se perseel in die hartjie van Paarl. Dié dorp bied 'n plattelandse skoonheid, wynkelders, koffiewinkels, indrukwekkende argitektuur en 'n ryk vrugteproduseringserfenis. Dié ru...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Kaapse Wynlande

Amberg Country Estate is op die Du Toitskloofpas geleë en bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Bergriviervallei. Ons is naby verskeie wêreldklas-gholfbane, staproetes en wynkelders. Amberg Country Estate bied ve...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Lemoenkloof

Perle Du Cap Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in die Paarl met 'n pragtige uitsig op die Drakensteinberge. Dié gastehuis bied 'n swembad en 'n pragtige uitsig. Verblyf is beskikbaar in 5 suites wat individueel ...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Pniel

Swaan Gastehuis is ’n bekoorlike kothuis op ’n vrugteplaas in Banhoek Vallei wat omring is deur die Simons- en Drakensteinberge. Die kothuis is ideaal vir ’n gesin van 4 of vir sakereisigers. Dié kothuis bie...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Belmonte Gastehuis is 'n nuwe gastehuis geleë teen die hange van Paarlberg en bied asemrowende uitsigte oor die dorp en omringende berg-areas. Dit is 'n Mediterreense-styl kontemporêre gebou met 2 vloere. Sentraal...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Oukraal Lodge bied gehalteverblyf aan sakereisigers of paartjies in die Paarl. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf bestaan uit kamers is in 'n residensiële won...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Beds @ Paarl spog met die Paarlberg as agtergrond en dit is net 5 minute se ry van die middedorp af. Die perseel is op 'n steil heuwe; en bied dus die beste uitsigte. Elke selfsorgkamer is versier met moderne dekor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Klapmuts, Stellenbosch

Nossie's Nook is 'n kothuisie op 'n kleinhoewe in Klapmuts in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Die gesin bestuur 'n inheemse vetplantkwekery op die perseel. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met lugversorging...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 4855 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]