Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Queens College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Queens College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Queens College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Queens College

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
B&B in Queenstown, Oos-Kaap

Tranquil House B&B @ 1 College Avenue is 'n elegant en moderne gastehuis/B&B in die hartjie van die Oos-Kaap aan die buitewyke van Queenstown. Hierdie indrukwekkende woning bied grasieuse akkommodasie, warm gasvryhe...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
B&B in Queenstown, Oos-Kaap

Tranquil House B&B @ 10 Berry Street bied B&B-verblyf in Queenstown. Die gastehuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede geleë. Akkommodasie by Tranquil House B&B @ 10 Berry Street beskik oor 2 kamers...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Queenstown, Oos-Kaap

The Cullinan B&B bied netjiese, goed onderhoude en bekostigbare verblyf in Queenstown in die Oos-Kaap. Dis in die rustige voorstad Balmoral naby Queenstown Girls' High School en Queen's College geleë. Elke kamer i...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queenstown, Oos-Kaap

Lavender B is in Queenstown, 'n dorp in die middel van die Oos-Kaap. Lavender Lane is gerieflik geleë en is stapafstand van die Top Town-skole en sportvelde af en 'n paar minute se ry van Queenstown se middedorp, c...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Queenstown, Oos-Kaap

Welkom by Positano Guest House waar jy so tuis sal voel soos by jou eie huis. Ons bied 4-ster-akkommodasie met die beste wat Queenstown offer. Ons is trots daarop dat ons ons gaste gemaklik en gelukkig hou. 'n Heerl...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

Thyme Two Stay is 'n luukse selfsorgkothuis wat in 'n pragtige, privaat tuin geleë is. Hierdie kothuis is in Queenstown wat bekend is vir sy pragtige tuine en rustige omgewing. Die kothuis het 1 slaapkamer en 'n b...

Vanaf
R1 365
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

De Oudewerf Guesthouse was oorspronklik 'n plaashuis en staan al vir 120 jaar in die Queenstown distrik. Vandag word dit omring deur 'n goed versorgde tuin en is met liefde en sorg opgeknap. Die gastehuis is geriefl...

Vanaf
R494
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Queenstown, Oos-Kaap

Madeira Bed is 'n ouwêreldse klein gastehuis in Queenstown in 'n rustige woonbuurt ver vanaf die dorp se rumoer. Verblyf is beskikbaar in 4 en suite-kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed, asook 'n ketel, eetgerei, b...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

At the Woods is in Queenstown geleë en bied ’n keuse van gemeubileerde verblyf aan gaste. Gaste kan enige van die 4 selfsorg-eenhede bespreek: Dagwood, Drift Wood, Mellow Wood, en Good Wood. Twee van die eenhede...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

Lavender Lane Guest House is in Queenstown in die hartjie van die Oos-Kaap. Ons is stapafstand vanaf die skole en sportvelde in Top Town, en net 'n paar minute se ry vanaf die middedorp, kasino en privaat hospitaal....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10 van 70 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za