Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Randpark High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Randpark High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Randpark High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Randpark High School

Vanaf
R525
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randpark Ridge, Randburg

Convenient Get-a-way is in Randpark Ridge, Randburg, en is ideaal vir sakelui of paartjies. Dié ateljeewoonstel met privaat ingang, het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n slaaparea, privaat badkamer en 'n kombuisie...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 3 mense
B&B in Randburg, Randpark

Fifteen on Fairway bied gerieflike B&B-verblyf in 'n luukse, smaakvol versierde suite in Randpark in Randburg. Ons is stapafstand van die Randpark Gholfklub af en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die k...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Ruiterhof

Hugo House is ’n selfsorgkothuis op die gasheer se eiendom in ’n veilige woonbuurt in Randburg. Hierdie eiendom is die ideale oornagstop vir gaste en route na verskeie geriewe en besienswaardighede. Hierdie kle...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kelland, Randburg

Benvenuto is die Italiaanse woord vir "welkom". Dié boetiek-villa met 'n Toskaanse styl bied aan die oordeelkundige gas 'n veilige ligging wat gerieflike geleë is vir eksklusiewe verblyf, konferensies en ander gel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R778
per nag, vir 2 mense
Hotel in Randburg, Ruiterhof

Road Lodge Randburg bied gerieflike, bekostigbare verblyf naby verskeie sportgeriewe, skole, handel-, sake- en vermaaksentrums insluitend die Ticketpro Dome wat bekend is vir die verskeidenheid funksies en konferens...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Ruiterhof

Harken House bied 'n Toskaanse gevoel in die middel van Randburg se voorstede. Dit is 'n uitstekend gemeubileerde woonstel met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n oond indien gaste hou van bak. Die badkamer h...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randburg, Sundowner

Aries Apartment is 'n luukse dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in Randburg. Die woonstel kyk uit oor die lowerryke tuin en swembad. Die ruim woonstel het sy eie privaat ingang, slaapplek vir 4 gaste (ideaal gesprok...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Moret

Trecal Lodge is in 'n rustige hoekie van Randburg geleë, naby Brightwater Commons, Sandton, Montecasino en Cresta Winkelsentrum. Ons bied verblyf in 'n "deluxe"-kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n "deluxe"-kamer...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randburg, Windsor Glen

Martha's Cottage is 'n selfsorgkothuis in Robinhills, Randburg. Dis naby winkelsentrums, kuierplekke, sakesentrums en ander trekpleisters in Johannesburg se noordelike voorstede. Dié kothuis is losstaande en het '...

20% af Naweke!
VanafR650
R520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Windsor Glen

Jane's B&B @ Collins bied huislike selfsorgverblyf sowel as oornagkamers in die Windsor Glen-woonbuurt in Randburg. Die ateljeewoonstelle beskik oor 'n slaaparea, kombuis en 'n privaat badkamer. Die slaaparea het '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 2258 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za