Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ratanga Junction besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ratanga Junction.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ratanga Junction akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ratanga Junction

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Mayfair 143 is in Century City in Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisigers of vakansiegangers. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n k...

Vanaf
R1 475
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

The Island Club 2-Bedroom Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel in The Island Club-kompleks in Century City. Die woonstel het 'n balkon met 'n uitsig oor die kanaal en bied slaa...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Capri 101 is 'n pragtig versierde tweeslaapkamerwoonstel in Island Club in die gegoede deel van Century City. Daar is slaapplek vir 4 mense. Die eenheid bied 'n groot verskeidenheid kenmerke soos uitsigte oor die wa...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Manhattan Towers-Suite 508 is 'n selfsorgwoonstel in die gewilde Manhattan Towers in Century City in Kaapstad. Dis 350 m vanaf Intaka Island en Canal Walk is net 250 m weg. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR920
R598
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Manhattan Towers 507 by CTHA is 'n selfsorgvakansiehuis in Century City in Kaapstad. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is naby heelwat geriewe en besienswaardighede in die Noordelike Voorstede. Die woonstel...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

UniqueStay Mayfair 3 Bedroom Apartment bied moderne verblyf in Century City, Kaapstad. Die woonstel het 3 slaapkamers en is geskik vir tot 6 gaste. Slaapkamer 1 en 2 het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer he...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment bied selfsorgverblyf in Century City, Kaapstad. Die gebou is naby die bekende Canal Walk Winkelsentrum, Century City Konferensiesentrum en verskeie ander besighede. Die...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Manhattan 1008 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel vir sakereisigers en vakansiegangers. Die woonstel is in die veilige Manhattan-kompleks in Century City en bied vinnige en maklike toegang tot die Canal Walk-winkelsen...

Vanaf
R1 897
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

LAVIRA - Luxurious 1 Bedroom Apartment 202W is 'n ten volle gemeubileerde woonstel met gehalte-sefsorgverblyf in Century City. Die woonstelgebou is aan die oewer van die mensgemaakte kanale om die gewilde Canal Walk...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Milnerton

Manhattan Suites 1003 is 'n selfsorgwoonstel op een van Kaapstad se opwindendste leefstyllandgoedere, Century City. Dié woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 4531 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za