Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ratanga Junction besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ratanga Junction.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ratanga Junction akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ratanga Junction

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Unit 202 Quayside is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die veilige Quayside-gebou in Century City en bied 'n uitsig oor die kanaal. Century City bied maklike toegang tot die N1 en is naby Cana...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

B301 Waterstone West is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die Century City-distrik, stapafstand van die bekende Canal Walk-winkelsentrum af. Die woonstel is ook geskik vir sakereisigers. Verblyf word aangebied in 'n ...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR870
R566
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Waterstone West A103 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Century Cite geleë, met groot balkonne en toegang tot vervoer is naby. Dié kompleks grens aan die kanaal en is 'n paar minute se stap vanaf di...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R540
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rugby, Wes-Kaap

TwinnPalms Accommodation bied gerieflike verblyf in Rugby. Die gastehuis bied verskeie kamers wat slaapplek aan tussen 2 tot 6 gaste bied. Die kamers het enkelbeddens, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens. Part...

35% af Aanbod!
VanafR650
R423
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

The Buddha Garden bied selfsorgverblyf in 4 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied en in 'n rustige tuin geleë is. Daar is ’n gemeenskaplike swembad en veilige, afstandbeheerde parkeerplek op die perseel. ...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR625
R375
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Milnerton, Wes-Kaap

Aloha Lodge bied gastekamers en eenhede in Milnerton en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf na aan die strand en ander besienswaardighede in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Verblyf...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Summer Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers in Milnerton, sowat 1,2 km van die strand af. Die woonstel het 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die eerste slaapkame...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

101 Waterstone East is ’n selfsorgwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Century City, Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë, naby Canal Walk Winkelsentrum, Century City Konferensiesentrum en ander sake- en ont...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Little Treasure is 'n rustige losstaande selfsorghuis in Milnerton, naby die Milnerton-strand en restaurante, 5 minute se ry vanaf Century City en 15 minute vanaf die stadskern. Die huis is huis beskik oor 3 slaapk...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Waterstone East is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Century City. Die kompleks is naby Canal Walk-winkelsentrum, Century City-konferensiesentrum en ander besighede en ontspanningsgeriewe. Dié stylvolle...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 4530 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za