Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ratanga Junction besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ratanga Junction.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ratanga Junction akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ratanga Junction

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR350
R280
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Oza Guest Place bied ‘n gastekamer in ‘n privaat huis in die Summer Greens-area naby die Canal Walk Winkelsentrum. Die Kaapse middestad is net 15 minute se ry en Kaapstad Internasionale Lughawe is 20 minute se r...

Vanaf
R2 595
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Crassula House bied selfsorgverblyf in Milnerton, Kaapstad. Dié vakansiehuis is ideaal slegs 2,5 km vanaf die strand en 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dié smaakvol versierde huis het slaapplek vir 1...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Langerman Cottage and Guest Suite is op die gasheer se perseel in Milnerton, Kaapstad. Dié vakansiehuis is ideaal slegs 2,5 km vanaf die strand en 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë. Die kothuis bi...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Noordelike Voorstede

Flat on Hunters Green is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Summer Greens, Kaapstad. Die eiendom is 4 km vanaf Century City en 5,6 km vanaf Lagoonstrand in Milnerton. Hierdie kompakte oopplan-woonstel...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Goodwood, Wes-Kaap

Villa Sunar Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n keurig ingerigte gastehuis in Goodwood. Dié gastehuis het 'n Afrika-gevoel en bied verblyf in 6 kamers. Daar is 4 kamers met en suite-badkamers. Elke slaapk...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Bradclin @ Mutual is in Anfield Village, in die Forest Rylaan-uitbreiding geleë en die uiters sentrale ligging is ideaal vir sakereisigers wat Old Mutual en ander besigheidsparke in Pinelands wil besoek. Die woonst...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Bradclin House bied selfsorgverblyf in Pinelands, 'n boomryke voorstad van Kaapstad. The Feathers Cottage is 'n ruim suite met 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, 'n platskerm-TV en 'n lessenaar. Beide kamers het ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinelands, Wes-Kaap

Abide With Us is 'n B&B in die boomryke woonbuurt Pinelands in Kaapstad geleë en word deur die eienaars, Aileen en Ralph Willcox, bestuur. Daar is verblyf in 3 ruim en gerieflike kamers, elkeen met volvloermatte e...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinelands, Wes-Kaap

Inn-Style Guest House bied gastekamers in Pinelands, 'n voorstad van Kaapstad. Die perseel is net 12 km vanaf Kaapstad se middestad en 16 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Verblyf word in 5 individueel ver...

15% af Winteraanbod!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Edgemead, Wes-Kaap

Gypsy's Corner skuil tussen die N7 en N1 en is heerlik sentraal naby verskeie geriewe. Ons is net 'n paar minute se ry vanaf die Canal Walk-winkelsentrum, Century City Grand West en wynroetes, en sowat 15 - 20 minut...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR795
R716
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

The Palms Pinelands is 'n eenheid met 'n aparte ingang wat op die eienaar se perseel in Pinelands geleë is. Pinelands is 'n boomryke voorstad wat baie sentraal in Kaapstad is. Die middedorp is 10 km ver en die lugh...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Thornton, Wes-Kaap

41 On Cedar B&B is 'n Halaal-vriendelike tuiste in Thornton, een van Kaapstad se boomryke voorstede, in 'n rustige omgewing met 'n pragtige omheinde tuin en uitstekende sekuriteit. Verblyf bestaan uit 6 slaapkamers...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Milnerton, Wes-Kaap

Hajo's Lodge is 'n bekoorlike huis naby Milnerton Gholfbaan en strand, net 11 km van Kaapstad se middestad af. Daar is 8 en suite-kamers vir dubbel- of enkelverblyf ('n volle ontbyt is ingesluit). Elke kamer het '...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinelands, Wes-Kaap

Brookdale House bied gastehuisverblyf in die tuin-voorstad Pinelands wat sentraal geleë is tussen die Noordelike en Suidelike Voorstede van Kaapstad. Verblyf word aangebied in 3 gastekamers. Elke kamer is individu...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinelands, Wes-Kaap

Howard's End Manor is 'n pragtige Kaaps-Hollandse grasdakhuis in 'n rustige omgewing en kyk uit oor 'n park wat in die hartjie van die sentrale voorstad, Pinelands geleë is. Die gastehuis is tussen Kaapstad Interna...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Ivivi's Place is 'n privaat en stil selfsorg-eenheid met sy eie ingang in die boomryke Pinelands. Die eenheid is ideaal geleë, 15 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en die lughawe en dit bied maklike toegang ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Goodwood Estate, Wes-Kaap

Perfekte Plekkie bied gerieflike selfsorg-verblyf op die Goodwood Landgoed. Gaste kan Perfekte Plekkie vir 2 of Perfekte Plekkie Tussen Familie bespreek. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Perfekte Plekkie vir 2 ...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
B&B in Thornton, Wes-Kaap

Bonani B&B in Thornton word omring deur die Grand West Casino, die winkels en kroeë van Goodwood, Old Mutual, Pinelands en die industriële area, Epping. Verblyf is beskikbaar in 4 gaste-suites waarin daar 2 volwa...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thornton, Wes-Kaap

TTreznique Accommodation and Tours is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Thornton in Kaapstad. Die instansie is net 'n klein entjie se ry van verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede af....

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Cape Garden Cottage is in 'n rustige tuin in die Kaapse voorstad Pinelands geleë en bied gerieflike, basiese selfsorgverblyf geskik vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers. Die oopplan-kothuis het slaapplek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 121 tot 140 van 4529 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za