Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ratanga Junction besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ratanga Junction.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ratanga Junction akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ratanga Junction

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Upmarket Apartment Silvertree bied selfsorgverblyf in ’n sekuriteitskompleks in Century City, Kaapstad. Die woonstel is volledig gemeubileer en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koning...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Executive Apartment Silvertree bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Century City in Kaapstad. Die woonstel is smaakvol ingerig en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en lugversorging. Die hoofslaapkamer het...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

131 Yellowwood Ashton Park Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in in Century City. Die ligging is gerieflik naby Canal Walk winkelsentrum. Die volledig gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaapka...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Milnerton, Wes-Kaap

Villa V is 'n selfsorg-vakansiehuis in Milnerton, Kaapstad. Dié ruim huis is naby Lagoon Beach en is ongeveer 6 km vanaf Canal Walk Shopping Centre in Century City. Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 3 s...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR1 350
R1 080
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Westward HO is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Milnerton wat op die derde verdieping met uitsigte op Tafelberg, Lagoon Beach, Robbeneiland en Bloubergstrand geleë is. Dié woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapk...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Milnerton Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde tweeslaapkamerhuis in Milnerton. Die huis is net 270 m vanaf Centre Point Mall en 1,9 km vanaf Lagoon Beach. Die huis bied slaapplek aan 4 g...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

9th Floor Beach Suite bied selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel met retro-afwerkings en 'n moderne kinkel. Die woonstel is op die negende verdieping van 'n woonstelkompleks in Milnerton en gaste kan 'n uitsig...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Palo Alto is ’n selfsorgwoonstel in Milnerton met ’n rivier- en see-uitsig en ’n berguitsig in die verte. Daar's iets vir elkeen by dié knus wegbreekplek aangesien die strand, winkels, restaurante en plaaslik...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Blu-C Self-catering Apartment is in Milnerton, langs Woodbridge Island in Kaapstad. Dié woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

AtlanticSunsets - Atlantica bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die tiende verdieping oorkant Woodbridge Island Lagoon en die Milnerton vuurtoring. Die woonstel spog met 'n pragtige uitsig op Tafelberg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 4527 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za