Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Red Dragon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Red Dragon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Red Dragon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Red Dragon

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Harties Views is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 6 gaste in Hartbeespoort. Ongelukkig word geen groepe van slegs volwassenes toegelaat nie. Dit is 'n familie oord. Die eenheid het lugversorging en b...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Kosmos, Bojanala

Cozy Kosmos bied gerieflike B&B-verblyf in Kosmos Village in Hartbeespoortdam. Dié B&B het uitsigte oor die dam en het ook 'n swembad. Verblyf is beskikbaar in 2 en suite-gastekamers, elk met 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kosmos, Bojanala

Montego Bay Self catering is in Hartebeespoort geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die woonstel beskik o...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Cullen's Cove is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste in Kosmos, Hartbeespoort wat 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam en op die Magaliesberge bied. Die huis strek oor 'n paar verdiepings en beskik oor 4 ...

Vanaf
R4 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kosmos, Bojanala

Luxury Kosmos Vacation is aan die eindpunt van 'n straat in Kosmos, met 'n uitsig oor Hartbeespoortdam. Hierdie smaakvol versierde grasdakhuis bied 'n pragtige uitsig oor die dam, waar gaste pragtige sonsopkomste en...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Kosmos, Bojanala

Montego Bay is 'n pragtige selfsorg-eenheid op die tweede verdieping en spog met pragtige uitsigte oor die dam. Dit is 'n lieflike wegbreekplek vir die hele gesin of vir 'n paartjie wat op soek is na gehaltetyd. D...

Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Stillwaters Waterfront Apartments is netjiese, stylvolle en gesellige selfsorgverblyf in Kosmos by Hartbeespoortdam met die rustige waters van die waterfront ‘n paar treë weg en die rotsagtige Magaliesberg in die...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kosmos, Bojanala

Geleë in die skilderagtige dorpie, Kosmos, met wonderlike uitsigte oor Hartebeespoortdam, is Bali at Willinga Lodge die perfekte romantiese wegbreek. Net 45 minute van Johannesburg en 40 minute van Pretoria. Ons is...

Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 2)
B&B in Kosmos, Bojanala

Die Hartbeespoort Dam Lodge is 'n pragtige en unieke wegbreekhawe vir diegene wat rus en vrede soek. Dis in die veilige dorpie Kosmos geleë, met die mees besonderse uitsigte, nie net op die Hartbeespoortdam nie, ...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kosmos, Bojanala

In die hartjie van die klein Monaco van die Hartebeespoortdam is die eksklusiewe Kosmos Manor Gastehuis, waar 'n hartlike verwelkoming vir jou wag. Die span wag om jou van die dag wat jy hier aankom tot die dag wat ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 2166 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]