Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Red Dragon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Red Dragon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Red Dragon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Red Dragon

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Schoemansville, Bojanala

Harties Wellness Centre & Accommodation is 'n rustige paradys wat selfsorg-oornagkamers in Schoemansville, Hartbeespoort bied. Die akkommodasie is sentraal en gerieflik geleë. Dis net 'n klipgooi van die dam en Sch...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Huis Lezan is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in die Leloko Lifestyle Estate in Kosmos. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en privaat badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Harties View is 'n pragtige selfsorghuis in die Leloko Eco Lifestyle Estate in Hartbeespoortdam in die Noordwes-provinsie. Leloko Lifestyle Estate is gewild vir sy pragtige geriewe op die rivier se oewer. Die groot...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Schoemansville, Bojanala

Benhais Guest House is in Schoemansville in Hartbeespoort geleë en bied gehalte-akkommodasie wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis beskik oor 7 lieflike slaapkamers. Elke kamer het 'n ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Schoemansville, Bojanala

Waterfront Cabanas is in die middel van Hartbeespoort, langs die damoewer en spog met 'n uitstekende uitsig oor die dam. Verblyf word gebied in 2 selfsorgwoonstelle wat elk geskik is vir 2 gaste en 'n gekombineerde...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Schoemansville, Bojanala

Palm Valley se selfsorg-vakansiewoonstelle is net 700 m van die Hartbeespoortdam af. Dit is die ideale verblyf vir sakereisigers, konferensiegangers, of diegene wat 'n spesiale geleentheid wil vier, of op soek is na...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hartbeespoort, Bojanala

Cock & Bull is 'n kroeg, restaurant en verblyf aan die voetheuwels van die Magaliesberge. Dit is 40 minute vanaf Pretoria, Johannesburg en Rustenburg en 7 km vanaf Hartbeespoortdam. Naweek- en oornagreisigers is mee...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schoemansville, Bojanala

Khayamanzi Guesthouse is in die hartjie van die Magaliesberge geleë en dit is minder as 'n uur buite Johannesburg en Pretoria. Dit is in die skilderagtige Magaliesberge, in die bekoorlike dorpie, Hartebeespoort gel...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Lodge in Schoemansville, Bojanala

Kassaboera Lodge is reg teenaan die water van die Hartbeespoortdam geleë en spog met 'n gesellige atmosfeer, gerief en ongelooflike gasvryheid. Die lodge is baie na aan die Hartebeespoortdam en van Suid-Afrika se g...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hartbeespoort, Bojanala

Out of Africa Lodge is 'n pragtige lodge op 'n natuurlandgoed aan die voet van die Magaliesburg-berge, naby Hartbeespoortdam. Dit is in die hartjie van die bosveld met pragtige bome, voëllewe en diere. Daar is 'n...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Tranquil Daydream is 'n selfsorghuis wat op die sekuriteitslandgoed, Leloko Lifestyle Eco Estate, in Kosmos geleë is. Dié dubbelverdiepinghuis is gerieflik gemeubileer en het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamer...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bojanala, Noordwes

Mulligans Hartbeespoort is in Hartbeespoort geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en is naby trekpleisters en doendinge. Daar is ook 'n restaurant op die perseel. ...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 2)
B&B in Schoemansville, Bojanala

Lesego Guest House is 'n gastehuis wat B&B-verblyf in Hartbeespoortdam bied. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike B&B-verblyf naby verskeie doendinge. Die gastehuis het 12 slaapkamers wat stylvol ge...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hartbeespoort, Bojanala

The Blue Crane Villa is geleë in Hartbeespoort se rustige natuurskoon en bied vrede en afgesonderde privaatheid in 'n luukse kombinasie van gesofistikeerde eenvoud en gerief. Hierdie oopplan-huis aan die waterkant ...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 375
R1 169
per nag (plek vir 2)
B&B in Hartbeespoort, Noordwes

Rivendell House is in Hartbeespoortdam in Noordwes en die area is bekend vir perdritte, riviervlotvaart, warmlugballonvlugte en ikoniese besienswaardighede soos die kabelkarretjie, Olifantbewarea en die Bush Babies ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bojanala, Noordwes

Piper & Piper bied gerieflike oornagverblyf in Brits. Dit vorm deel van die vliegveld, Aviator's Paradise en is die ideale basis vir diegene wat na Botswana se grens op pad is. Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wa...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

First Group Magalies Park is in Hartebeespoort, Noordwes, 'n area wat bekend is vir voetslaanroetes, pragtige landskappe en ikoniese besienswaardighede soos die kabelkarretjie, Hartebeespoort se damwal, en die leeu-...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melodie, Bojanala

Nehema Manor is in die hartjie van Hartbeespoort geleë en spog met 'n pragtige uitsig op die berge en 'n ligging naby alle toeriste-aantreklikhede. Die stylvolle en knus vakansiekothuise is in 'n stil tuin geleë. ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hartbeespoort, Bojanala

Woodlands Villa is 'n ruim Toskaanse-styl villa op die rustige en eksklusiewe Westlake Country and Safari Estate in Hartbeespoort. Westlake Country and Safari Estate is in die Magaliesberg-biosfeer en gaste kan 'n u...

Vanaf
R2 120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melodie, Bojanala

Aan die voorheuwels van die pragtige Magaliesberge wag 'n luukse en elegante toevlugsoord op jou. Three Oaks and an Aloe Boutique Hotel bied gaste 'n rustige wegkomkans, met fantastiese diens en pragtige geriewe. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 41 tot 60 van 2149 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za