Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Red Dragon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Red Dragon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Red Dragon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Red Dragon

Vanaf
R744
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Skeerpoort, Bojanala

La Bastide bied bekoorlike en unieke gastehuisverblyf in 'n vallei in die Magaliesberge, 15 minute van Hartbeespoortdam af. Dié gastehuis is op 'n ou plaas geleë en die tuine en argitektuur dra by tot die kenmerke...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Skeerpoort, Bojanala

The Meadows At Millstream bied selfsorgverblyf op 'n eiendom wat in die Magaliesberge se voorheuwels in Hartbeespoort skuil. Dié gastehuis is 6,5 km vanaf Hartbeespoortdam. The Meadows At Millstream beskik oor 7 k...

15% af Weeksdae!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Skeerpoort, Bojanala

Brown's Cabin and Cottages is op 'n pekanneutplaas in Skeerpoort in Noordwes, sowat 15 minute vanaf Hartbeespoortdam geleë. Dié omgewing is ideaal vir 'n naweekwegbreek en vir diegene wat op soek is na rus en vred...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Skeerpoort, Bojanala

Millstream Inn Guest House bied gastekamers en dit is op 'n privaat perdelandgoed geleë, in Skeerpoort, 7 km van Hartbeespoort af. Daar is ook damme in die area waar gaste kan visvang en 'n piekniek geniet. Dis ide...

Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Skeerpoort, Bojanala

Green Willows Guest House bied gastekamers in Skeerpoort, Hartbeespoort. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie naby die Hartbeespoortdam en ander besienswaardighede. Die verblyf best...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
B&B in Bojanala, Noordwes

Santai Guest House is 'n 4-ster-gastehuis in 'n welige, rustige tuin met pragtige bome en volop voëllewe. Die woord "Santai" beteken "ontspan" en dit is hoekom besoekers by ons aanklop. Santai Guest House is gerie...

25% af Winteraanbod!
VanafR2 200
R1 650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Broederstroom, Bojanala

Casa la Mer is 'n selfsorghuis in Hartbeespoort wat teen die hange van die Witwatersrandberge lê en 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam bied. Die huis is teen die water geleë. Dié dubbelverdiepinghuis is in 'n s...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Houtbosdorp is 'n ongekunstelde kampeerlodge op 'n heuwel tussen die berge met volop voëllewe en net 1 km vanaf die Krokodilrivier. Neem asseblief kennis dat die laaste 3 km van die pad 'n grondpad is en nie geskik...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Skeerpoort, Bojanala

Reeds River Lodge is langs die Skeerpoortrivier geleë en bied 'n uitsig oor die Magaliesberge. Dié lodge bied verskeie verblyf-opsies in 8 volledig ingerigte selfsorg-eenhede. Ons eenhede wissel van slaapplek vir...

Vanaf
R3 360
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Broederstroom, Hartbeespoort

Oppiberg Guesthouse is ‘n selfsorgvakansiehuis met 'n uitstekende uitsig oor die Krokodilrivier en op die omliggende berge. Dis naby Hartbeespoort en bied staproetes tussen inheemse suikerbos vir die avontuurlusti...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broederstroom, Bojanala

Cynthia's Country House en Chalets is naby die Krokodilrivier in Noord-Wes. Verblyf is beskikbaar in 7 eenhede wat slaapplek aan 46 gaste bied. Die hoofhuis het 5 slaapkamers en 2 badkamers. Gaste het ook toegang ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Skeerpoort, Bojanala

Willibar Guest Farm kyk uit oor die Magaliesberge en is in die Hartbeespoortdam-omgewing geleë. Ons bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir diegene op soek na 'n naweekwegbreek of 'n kort vakansie in die rustige ...

25% af Weeksdae!
VanafR1 250
R938
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Sky Lodge is 'n unieke kliplodge wat selfsorg-verblyf bied in Hartbeespoort, aan die bergkant met 'n uitsig oor Hartbeespoortdam en op die omliggende Magaliesberge. Daar is 3 eksklusiewe lodges op 'n heuwel: Blue ...

15% af Weeksdae!
VanafR2 360
R2 006
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Ile Du Lac Self Catering is naby die R512 en R104 op 'n rustige sekuriteitslandgoed in Broederstroom in die Hartbeespoortdam-omgewing geleë. Dié huis is versteek in 'n lowerryke, groen oase waar die Krokodilrivier...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bojanala, Noordwes

Cheetah Lodge bied gerieflike verblyf in 'n klein gaste-lodge op die De Wildt-pad, 12 km van Hartbeespoortdam af. Die lodge is die ideale wegbreek uit die stad, na lowerryke tuine en 'n rustige bos-atmosfeer. Verb...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hartbeespoort, Bojanala

Oxwagon Lodge op die Hartbeespoortdam is 'n spesialiteitslodge en 'n unieke partytjie-venue. Dit is die ideale plek vir troues, vieringe, konferensies, familie-reünies en romantiese naweekwegbreke. Hier kan gaste '...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Brits, Bojanala

Dassie Paleis bied 'n bosveld-ervaring met volop voëllewe en beeldskone, inheemse flora en dit word omring deur die granietkoppies van Brits in Noordwes. Die gastehuis is vernoem na die honderde dassies wat vryli...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brits, Bojanala

Grasdak Guesthouse is 'n elegante gastehuis wat ideaal geleë is in Brits, in die hartjie van Noordwes. Hierdie knus gastehuis het al die geriewe wat jy nodig het vir stil en rustige verblyf teen redelike tariewe. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Brits, Noordwes

Palm Swift Luxury Accommodation is ideaal geleë in Brits, 'n vrugbare sitrus-produserende omgewing in Noordwes wat besproeiing ontvang uit die Hartbeespoortdam. Die hotel is in 1924 opgerig. Verblyf is beskikbaar ...

Vanaf
R1 495
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brits, Bojanala

Amigos Gastehuis is in rustige tuine en bied lieflike verblyf in 'n stil deel van Brits in Noordwes. Die gastehuis bied kamers vir 2 tot 4 gaste en die kamers het koningingrootte-, dubbel- en enkelbeddens. Elke ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 81 tot 100 van 2149 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za