Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Red Dragon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Red Dragon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Red Dragon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Red Dragon

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hartbeespoort, Bojanala

Migdâsh Guesthouse is aan die oewer van die Magaliesrivier in Hartbeespoort. Die eiendom is naby verskeie besienswaardighede, geriewe en doendinge in die omgewing. Verblyf word in 7 individueel versierde kamers a...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
B&B in Melodie, Bojanala

Incredible Stay bied gehalteverblyf met 'n kalmerende atmosfeer in Hartbeespoort. Die gastehuis het verskillende kamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Die slaapkamers het dubbelbeddens, en 'n en suite-badkamer met ...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartbeespoort, Noordwes

Eagles View Self-catering Home is in die pragtige Eagles Landing-landgoed in Hartbeespoortdam geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 4 volwassenes...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Harties Is Africa Safari Lodge skuil op 'n prentjiemooi plaas aan die oewer van die Magaliesrivier. Alhoewel dit naby Pretoria en Johannesburg is, is die plaas die ideale bosveldwegbreek vir vakansiegangers wat op s...

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Skeerpoort, Bojanala

Ibis Way Guest House is in Westlake Country & Safari Landgoed op die Hartbeespoortdam se oewer geleë. Dit skuil tussen die heuwels van die majestueuse Magaliesberge. Die groot, oop ruimtes en pragtige uitsig op die...

Vanaf
R1 099
per nag, vir 2 mense
Hotel in Melodie, Bojanala

Villa Paradiso Country Manor is 'n lieflike hotel, landgoed en konferensie venue aan die oostelike buitewyke van die Hartbeespoortdam. Dit bied uitsigte op die majestueuse Magaliesberge. Die landgoed is sowat 45 mi...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ifafi, Bojanala

Club Cocomo bied 'n tropiese paradys in die hartjie van Hartbeespoort. Dit is die ideale verblyf vir reisigers wat op soek is na 'n strand- en eiland-atmosfeer. Cocomo het 9 luukse suites met 'n eilandatmosfeer, en...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bojanala, Noordwes

Sandstone Lodge lê tussen Brits en Hartbeespoortdam. Dié lodge bied gerieflike verblyf omring deur reuse tuine en bome. Ons het 3 dubbelkamers, 2 selfsorgwoonstelle en 'n gesinskamer. Elke kamer is toegerus met l...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ifafi, Bojanala

Dié gastehuis word deur die majestueuse Magaliesberge omring, in 'n area waar jy waarlik jou skoene kan uitskop terwyl jy na die visarend in die verte luister. Château la Mer Exclusive Guesthouse is 'n luukse, Fra...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Hartbeespoort, Bojanala

Leopard Lodge is ’n privaat lodge op ’n 248-hektaar wildsplaas in Noord-Wes in Suid-Afrika. Die lodge is hoog op die Magaliesbergreeks en bied uitstekende uitsigte oor die Hartbeespoortdam en die Magaliesberge. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 2149 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za