Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Red Leaf Restaurant besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Red Leaf Restaurant.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Red Leaf Restaurant akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Red Leaf Restaurant

Voorkeurvennoot
40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 460
R876
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Laanhof is in Stellenbosch, 'n area wat bekend is vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, wynproegeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos die Jonkershoek Natuurreservaat, Giraffe House en Stellenbosch Univers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

7 Ackermann Place Guest House is 'n moderne gastehuis wat sentraal geleë is in die pragtige historiese dorp Stellenbosch. Dit is loopafstand van die koffiewinkels, restaurante, galerye en museums af. Verblyf is i...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simonswyk, Stellenbosch

Huis op Heresingel is in Stellenbosch in die Kaapse wynlande en is geskik vir 6 gaste. Dié lieflike huis het 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis met 'n eetarea, 'n eetkamer en 'n sitkamer. Een van die kamers h...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R2 520
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Die Boord, Stellenbosch

The Palms Relaxing Family Residence is 'n gerieflike selfsorghuis vir 8 gaste in Die Boord, Stellenbosch. Dié huis het 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n ekstr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

CJ's Guest Room is 'n privaat en gerieflike gastekamer op die eienaar se eiendom. Die gastekamer is in Die Boord, Stellenbosch, naby 'n winkelsentrum geleë. Verblyf is beskikbaar in bestaan 'n privaat kamer wat ge...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Die Boord, Stellenbosch

Villa Bon Chretien is in Die Boord, Stellenbosch, en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 'n huis ...

Voorkeurvennoot
Naweek-
aanbod!
VanafR2 045
R1 363
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

Baruch Guesthouse is in Die Boord, Stellenbosch en is ideaal vir sake- of vakansiereisigers. Dit bied gerieflike verblyf en gehaltediens. Gaste kan tussen lieflike kamers kies wat elk uniek versier is en verblyf vi...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Mostertdrif, Stellenbosch

Van der Stel Akkommodasie is naby die hartjie van Stellenbosch. Gaste kan dié studentedorpie met sy talle museums, kunsgalerye, kurio-winkels en historiese geboue verken. Die eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

Mavilla Stellenbosch Guest House en B&B is in Die Boord in Stellenbosch geleë en dis naby MediClinic, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis ideaal geleë vir sakereisigers, oornaggaste...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Uniepark, Stellenbosch

Villa Unique is 'n lieflike en huis wat aan die voorheuwels van die Simonsbergreeks skuil. Die huis is net 1,6 km van die prentjiemooi Stellenbosch af. Dit is goed toegerus, smaakvol versier en bied die ideale nawee...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Stellenbosch Manor House, wat uit 1904 dateer, is die tweede oudste huis in Mostertsdrift, Stellenbosch, en bied verblyf in stylvolle gastekamers. Die gastehuis bied verblyf in 'n rits kamers wat elkeen slaapplek v...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 400
R1 120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mostertdrif, Uniepark

Summerwood Guest House is in Stellenbosch. Dié historiese dorp in die Wes-Kaap word deur amfiteaters en pragtige bergreekse omring. Die dorp is in die hartjie van die Kaapse Wynlande, is die oudste wynroete in Suid...

Voorkeurvennoot
45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R550
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Boord, Stellenbosch

Boord Guesthouse is in Stellenbosch geleë en spog met wêreldbekende argitektuur. Die suites is baie ruim en gerieflik. Elke slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en elke suite het 'n kombuisie wat me...

Vanaf
R3 050
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Induku is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n plaas 5 km vanaf Stellenbosch-sentraal. Dié plaashuis is ten volle gemeubileer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mostertdrif, Stellenbosch

Naby, Neffens is in 'n boomryke woonbuurt in Stellenbosch geleë en bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede. Gaste kan die eenheid in die binnehof, Naby bespreek. Die ander opsie is die ateljee-eenheid, Neffens, bespree...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mostertdrif, Stellenbosch

House of House is 'n unieke gastehuis in Stellenbosch wat ongeëwenaarde verblyf met styl en gemak in die hartjie van die Kaapse Wynlande bied. Ons is toegewyd tot die kuns van die lewe en skep 'n pragtige en gerief...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R865
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House is 'n bekostigbare, luukse juweel in die Kaapse Wynlande, 5 km vanaf die hartjie van Stellenbosch. Verblyf word gebied in 16 moderne en suite-kamers. Geriewe in die kamer ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Mostertdrif, Uniepark

Cosy Cottage is 'n gerieflike en ten volle gemeubileerde, maar oudtydse selfsorgkothuis met slaapkamers in die hartjie van Stellenbosch. Daar is 'n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens, 2 klein badkamers, 'n atel...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kuilsrivier, Stellenbosch

Klein Bottelary bied rustige akkommodasie op 'n werkende wynplaas met 'n ryk geskiedenis, net 15 km van Stellenbosch af. Die enkelkosthuise is stylvol en volledig toegerus vir selfsorg en het slaapplek vir 2 volwa...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Sanddrif Guest Farm is 'n rustige paradys wat net 10 minute van Stellenbosch af geleë is, met ongelooflike uitsigte oor die berge en wingerde. Dit is vernoem na die klein Sanddrifrivier wat deur die eiendom vloei. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 121 tot 140 van 4955 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za