Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rhenish Girls' High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rhenish Girls' High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rhenish Girls' High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rhenish Girls' High School

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dalsig, Stellenbosch

Relax in Stellenbosch bied 'n skoon, netjiese selfsorgwoonstel wat op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë is, maar sy eie privaat ingang het. Die woonstel is in Stellenbosch geleë naby die Coetzenburg-stadion ...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 500
R1 125
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Twice Central Guesthouse is in die middel van Stellenbosch in 'n rustige buurt naby verskeie winkels en restaurante geleë. Die kamers is almal nuut opgeknap in 'n moderne, dog huislike styl en elkeen het 'n en sui...

Vanaf
R2 130
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Avemore Mareba Court No 9 is in die middel van die geskiedkundige Stelleboach geleë. Die woonstel is ideaal vir vakansiegangers, trou-gaste, ouers wat kinders by die universiteit besoek, of ouers wat sport by Paul ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dalsig, Stellenbosch

87 Buitekring Gaste Akkommodasie is 'n privaat eenheid vir 2 gaste in Dalsig, Stellenbosch. Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar i...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

Mavilla Stellenbosch Guest House en B&B is in Die Boord in Stellenbosch geleë en dis naby MediClinic, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis ideaal geleë vir sakereisigers, oornaggaste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

CJ's Guest Room is 'n privaat en gerieflike gastekamer op die eienaar se eiendom. Die gastekamer is in Die Boord, Stellenbosch, naby 'n winkelsentrum geleë. Verblyf is beskikbaar in bestaan 'n privaat kamer wat ge...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R2 520
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Die Boord, Stellenbosch

The Palms Relaxing Family Residence is 'n gerieflike selfsorghuis vir 8 gaste in Die Boord, Stellenbosch. Dié huis het 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n ekstr...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

107 Dorpstraat Boutique Hotel bied intieme, moderne verblyf wat ideaal is vir oordeelkundige vakansiegangers en sakelui. Dié hotel is in die hartjie van Stellenbosch geleë, naby aan eksklusiewe winkeltjies, koffie...

Vanaf
R4 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Avemore LaGratitude is 'n pragtige, moderne selfsorgwoonstel in Stellenbosch, stapafstand van fantastiese restaurante af. Die uitleg en dekor van hierdie pragtige tuiste is met sorg beplan en ontwerp. Avemore LaGrat...

15% af Aanbod!
VanafR950
R808
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

The Vibe Dorp Street is in die hartjie van Stellenbosch, stapafstand vanaf restaurante, winkels, kunsgalerye en museums geleë. Dié ateljeewoonstelle bied moderne, kontemporêre B&B-verblyf aan gesoute reisigers. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 4887 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]