Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Riesling & Rarities Rock Festival besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Riesling & Rarities Rock Festival.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riesling & Rarities Rock Festival akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Riesling & Rarities Rock Festival

40% af Laaste Kans!
VanafR1 225
R735
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Domaine Coutelier is op 'n ou 17de eeuse Devon Vale-landgoed, op die platorand tussen Devonvallei en Devon Vale. Die plaas is in Stellenbosch geleë - 'n dorp wat bekend is vir sy pragtige wynroetes, kosmarkies en p...

30% af Winteraanbod!
VanafR1 900
R1 330
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Kunjani Villas bied selfsorg-kothuise op 'n privaat wynlandgoed in die Stellenbosch-vallei. Dié kothuise is die ideale basis om die Kaapse Wynlande te verken. Verblyf is beskikbaar in 4 villa's in die wingerde. H...

55% af Aanbod!
VanafR2 783
R1 252
per nag (plek vir 2)
Lodge in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

The Log Cabin is in die hartjie van Devon Valley in die Kaapse Wynlande geleë en dit het 'n pragtig uitsig op die berge rondom Stellenbosch en die wingerde wat oor die heuwels kronkel. The Log Cabin bied geriefli...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Devon View Olive Farm bied gerieflike verblyf vir 2 gaste op ’n plaas in Stellenbosch. Die oopplan eenheid het ’n koningingrootte-bed en het ’n badkamer met ’n bad, stort en toilet. Die kombuis is met ’...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Devonvale Golf & Wine Estate is 'n hotel wat 'n idilliese omgewing bied in die Kaapse Wynlande. Die hotel is omring deur wingerd en spog met mooi uitsigte op die Simonsberg-berge en dis 10 km vanaf Stellenbosch se m...

Vanaf
R1 960
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Die bekroonde Devon Valley Hotel skuil in 'n skaduryke, groen en rustige hoek van die Stellenbosch Wynlande en bied asemrowende uitsigte oor die olyfboorde, wingerde en majestueuse Helderberge. Hier bied ons "tuisge...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Belcharto Barns and Cottages is geleë op die welbekende wynroete-deel van die Bottelary-pad naby Stellenbosch. Ons bied gerieflike verblyf in hierdie gesogte area, sentraal geleë tussen vele bekende wynlandgoedere...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Brenaissance Wine & Stud Estate is sowat 6 kilometer van Stellenbosch se historiese middedorp af en bied aan gaste die ideale basis om die Wynlande te verken. 'Brenaissance' word van die naam 'Breytenbach' en die Fr...

Vanaf
R1 785
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Clos Malverne is 'n wynlandgoed wat deur 'n gesin besit en bestuur word. Dit is in die mistige Devonvallei geleë. Hierdie werkende wynplaas vervaardig gehalte wyn sedert 1988 en bied verblyf van dieselfde kaliber. ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Rouana Gasteplaas is buite die historiese dorp Stellenbosch geleë. Die gastehuis bied 'n rustige toevlug op 'n klein wynplaas, maar dit is steeds lekker sentraal naby talle besienswaardighede en geriewe geleë. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 4905 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]