Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Riesling & Rarities Rock Festival besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Riesling & Rarities Rock Festival.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riesling & Rarities Rock Festival akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Riesling & Rarities Rock Festival

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Cloetesville

Welgevonden Studio Woonstel is 'n stylvolle ateljeewoonstel wat op die Welgevonden Landgoed geleë is. Die landgoed is aan die buitewyke van Stellenbosch in die Boland geleë. Die woonstel is op die eienaar se pers...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R865
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House is 'n bekostigbare, luukse juweel in die Kaapse Wynlande, 5 km vanaf die hartjie van Stellenbosch. Verblyf word gebied in 16 moderne en suite-kamers. Geriewe in die kamer ...

Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stellenbosch, Cloetesville

Huis Van Heerden bied selfsorgverblyf op die Welgevonden Landgoed in Stellenbosch. Die verblyf bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n dubbelmotorhuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapba...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Lauradale Accommodation is in Stellenbosch en bied gerieflike verblyf aan enkelreisigers, paartjies, sakereisigers, groepe en gesinne. Dis ook ideaal vir byeenkomste en tuin-funksies en troues. Daar is verskeie een...

Vanaf
R3 599
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch, Cloetesville

Reflections on the Water is 'n selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van die Kaapse Wynlande en historiese Stellenbosch. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamer...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch, Cloetesville

Modern Tranquility is 'n tuiste in die skilderagtige Stellenbosch en word deur wingerd wat bekend is vir die produsering van wêreldberoemde wyne omring. Dit is in die gewilde Welgevonden Landgoed, met moderne sekur...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Onderpapegaaiberg

Stellenbosch Self-catering Cottage is 'n tweeslaapkamerkothuis in een van Stellenbosch se woonbuurte, en is net 1,6 km van Dorpstraat af geleë. Dit is volledig toegerus en 'n losstaande kothuis op 'n privaat erf. D...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Boland, Kaapse Wynlande

Jordan Luxury Suites is op 'n privaat wynlandgoed in die Stellenbosch-omgewing geleë. Hierdie B&B bied die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie besienswaardighede in die...

Vanaf
R3 050
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Induku is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n plaas 5 km vanaf Stellenbosch-sentraal. Dié plaashuis is ten volle gemeubileer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer ...

Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuilsrivier, Kaapse Wynlande

Die elegante Country Inn is in die hartjie van Zevenwacht se skilderagtige wingerde geleë. Verblyf word gebied in luukse suites met lugversorging, privaat terrasse en ononderbroke uitsigte oor Tafelbaai en Valsbaai...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 4918 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za