Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rob Ferreira Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rob Ferreira Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rob Ferreira Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rob Ferreira Provincial Hospital

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Jorn's Guest House is in Nelspruit, Mpumalanga. Dit bied kenmerkende verblyf met gasvryheid en is weggesteek tussen berge in 'n natuurreservaat. Jorn's Guest House het 10 kamers wat saam geskik is vir 26 gaste. El...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stonehenge, Mpumalanga

Bush Cottage is 'n selfsorgeenheid wat onafhanklik van die hoofhuis is met 'n privaat ingang. Dis 'n eenslaapkamereenheid met 'n dubbelbed wat slaapplek vir 2 gaste bied. Die kombuishoekie is met eetgerei, breekware...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nelspruit, Mpumalanga

Copper Leaf Cottage is in die sentrale, subtropiese dorp, Nelspruit geleë. Die instansie het 2 selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Dit het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie, slaaparea...

Vanaf
R1 925
per nag, vir 2 mense
B&B in Nelspruit, Mpumalanga

Matumi Golf Lodge is in Nelspruit Mpumalanga, ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Lowveld Botaniese Tuine, Krugerwildtuin en Emnotweni Casino. Dit ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel, Mpumalanga

Beetleloop Guest House is in die hartjie van Nelspruit geleë, en tog op die randjie van 'n natuurreservaat. Beetleloop Gastehuis sal jou sintuie bekoor met sy rustigheid, prag en ontspanne Afrika-atmosfeer. Beetle...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Die Nightjar Guest Lodge bied verblyf in 'n bos-opset op 'n 6 ha-plot in die woonbuurte van Nelspruit. Aangesien die lodge in die bos in Nelspruit se woonbuurte is, is dit baie waarskynlik dat gaste saans bokke soos...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Steiltes, Mpumalanga

The Tree House is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Nelspruit geleë. Die kothuis is in 'n akasiaboom, op die bopunt van 'n heuwel wat uitkyk oor die natuurreservaat. Gaste kan somtyds ystervarke, kli...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Wood Owl Bush House is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n bosagtige gebied op 'n 6 ha-kleinhoewe in die voorstede van Nelspruit. Dis 'n outydse Laeveld-huis met blink parketvloere en hoë plafonne. Wood Owl Bush Hous...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Aloe Cottage is in Nelspruit en bied gehalte-verblyf aan 'n enkel-sakereisiger of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 'n oopplan-kothui...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Steiltes, Mpumalanga

Rene's Place is in 'n veilige kompleks in Nelspruit. Nelspruit skuil in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier en spog met sonskyn, matige subtropiese klimaat, welige landskappe, verskeie besienswaardighede in d...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Maroela en Kiepersol Kamers is in 'n sekuriteitskompleks in Sonheuwel en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 kamers. Gaste kan kies tussen die Maroela- of Kiepersol Kamer waarvan albei 'n privaat ingang het. Elke kamer...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Bergsig Self-Catering is in 'n rustige en stil voorstad geleë. Dié 3 selfsorg-eenhede het hulle eie braai op die stoep met uitsonderlike uitsigte op die berg. Die selfsorg-eenhede bied slaapplek vir 2, 4 of 6 gas...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Panoramaroete, Mpumalanga

Torburnlea bied gerieflike B&B in die veilige Mataffin Macadamia op die HL Hall en Seuns se landgoed. Torburnlea is in die buitewyke van Nelspruit met maklike toegang vanaf die N4. Dis die ideale basis vanwaar gaste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nelspruit, Mpumalanga

Pure Joy Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte, privaat eenslaapkamerwoonstel op die eienaars se perseel. Pure Joy Cottage is in Nelspruit geleë, 3,6 km vanaf Steiltes Winkelsentrum en 4,6 km van...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Panoramaroete, Mpumalanga

Tarentaal Oorslaap bring die stad en die bosveld bymekaar. Op die oomblik is daar 3 kamers wat beskikbaar is: die Nyala-kamer met 'n koningingrootte-bed, 'n ingeboude inloopkas, 'n skryftafel en 'n en suite-badkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 91 tot 105 van 1070 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za