Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rob Ferreira Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rob Ferreira Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rob Ferreira Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rob Ferreira Provincial Hospital

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Acres, Mpumalanga

Casa Tomar is 'n gastehuis wat in West Acres in Nelspruit geleë is. Die gastehuis is binne maklike bereik vanaf die Mediclinic, verskeie winkelsentrums en 'n Casino. Verblyf word aangebied in 2 dubbelkamers en 'n...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonheuwel, Mpumalanga

Amigo's Bed & Breakfast in Nelspruit bied besoekers 'n wegbreek met ruim kamers in die hartjie van die Laeveld. Gaste kan ook die swembadjie en groot tuin gebruik. Die gastehuis bied 'n verskeidenheid van kamers, ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

17 @ Norma is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 2 gaste in Nelspruit. Dis ideaal vir oornag of 'n sakereis. Die oopplan-eenheid het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het ook 'n en suite-bad...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR930
R791
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Raka Cottage is 'n vrystaande kothuis wat skuil in 'n beboste tuin op die eienaar se perseel. Nelspruit is in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier geleë en bied sonskyn, gematigde sub-tropiese klimaat, welige...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in West Acres, Mpumalanga

Akwamaryn B&B is in Nelspruit geleë, die hartklop van die Laeveld. Dié B&B is binne stapafstand van die Medi Clinic, Westend-winkelsentrum en naby die Ilanga-inkopiesentrum. Ons het 3 kamers, elk met 'n privaat i...

Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel, Mpumalanga

Old Vic Traveller's Inn bied gasteverblyf of selfsorg langs 'n natuurreservaat in Nelspruit. Die lodge word deur die eienaar bestuur en dis naby die middedorp. Daar is verskeie verblyfopsies. Elke kamer het 'n dubb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Purple Zebra Guest House bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastehuis wat deur Nelspruit se natuurskoon omring word. Die gastehuis is 2,6 km vanaf Nelspruit-sentraal en bied verblyf in 2 gastekamers. ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel, Mpumalanga

ILae Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Nelspruit, net 500 m van Mediclinic Nelspruit af. Elke kamer het 'n privaat ingang, klein balkon en slaapplek vir 3 tot 5 gaste. Daar is koninggrootte-beddens, enkelbedde...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Acres, Mpumalanga

9 on Feijoa bied ruim kamers en is ideaal geleë in die hartjie van die West Acres woonbuurt in Nelspruit. Die eenhede is perfek vir paartjies of sakereisigers. Die eenhede is elkeen toegerus met 'n LCD-TV en DStv...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel, Mpumalanga

La Villa Vita is in die middel van Nelspruit en word omring deur natuurreservate. Tog is dit net 5 minute van die sentrale besigheidsdistrik af. Dié elegante Toskaanse herehuis het hoë plafonne, klipmure en al d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 1070 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za