Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rob Ferreira Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rob Ferreira Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rob Ferreira Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rob Ferreira Provincial Hospital

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

Umbali Rooms is in die buitewyke van Nelspruit geleë en bied asemrowende panoramiese uitsigte oor die Kaapschehoop-platorand en die stad. Ons bied unieke bosveldverblyf en 'n rustige atmosfeer. Ons 6 kamers is ele...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panoramaroete, Mpumalanga

The Rest Guesthouse bied B&B-verblyf en is in Nelspruit geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie geriewe in die dorp en omgewing. Verblyf is beskikbaar in 5 smaakvol ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

Selah Guest Cottage is op die gasheer se kleinhoewe net buite Nelspruit. Die kothuis is die ideale basis om die stadsgeriewe en omringende aktiwiteite te verken en geniet. Hierdie kothuis is mooi versier en het 'n...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Panoramaroete, Mpumalanga

By Tipis Africa Guest Farm kry gaste die kans om 'n die Amerikaanse Indiaan-leefstyl te ervaar, net 3 km buite Nelspruit. Die lodge het lieflike uitsigte op die Long Tom-berge in Suid-Afrika se Laeveld-streek en dit...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

Die 5th Seasons selfsorg gastehuis word deur die eienaar bestuur en is geleë op die R40 Barberton-pad, slegs 5 km van die Nelspruit Medi-Clinic Privaathospitaal in Nelspruit, die hoofstad van Mmpumalanga. Die ver...

Vanaf
R685
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

Duikers Den is op 'n 22 ha-bosveld met 'n ruim tuin ryk aan voëls en wild in Renosterkop, Nelspruit geleë. Dis net 3 km vanaf 'n winkelsentrum met 'n Spar, apteek, vulstasie en pizzaplek. Die verblyf beskik oor ...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

Mountain Valley Stay is 10 km buite Nelspruit tussen die berge en asemrowende natuurtonele. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat elk geskik is vir 3 gaste. Kinders kan akkommodeer word op versoek. Eenheid 3 he...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

LoerieRoep is sowat 5 km vanaf Nelspruit en word deur die eienaar bestuur. Dit bied selfsorgverblyf met 'n groot tuin en 'n uitsig op die bergvallei. Gaste kan die skouspelagtige sonsak geniet terwyl daar gebraai of...

Voorkeurvennoot
Winter-
aanbod!
VanafR500
R333
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panoramaroete, Mpumalanga

Rock View Lodge is op 'n wildplaas in die hartjie van die Laeveld geleë. Ons bied verblyf in 'n stil en rustige omgewing. Dit maak die lodge die ideale bestemming vir sakereisigers, paartjies en gesinne wat van die...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mpumalanga

Bivouac Guest House is op 'n plaas net buite Nelspruit geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Sudwalagrotte, Laeveld Nasionale Botaniese Tuin, Krokodilpoort Natuurreservaat en die Riverside-winkelsentr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

Lizard Rock is geleë in Rhenosterkop se valleie, in 'n omgewing met fluisterende bergstroompies. Dié lieflike onderneming is net sowat 9 km van Nelspruit se middedorp af en is ideaal vir diegene wat op soek is na ...

Vanaf
R775
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

104 Burnside Self-Sorg is net 10 km buite Nelspruit, 1 km vanaf die N4 en 9 km vanaf die Illanga-winkelsentrum. Verblyf is in 2 selfsorg-eenhede beskikbaar, elkeen met WiFi en sekere DStv-kanale. Die hoofhuis het ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

Highlands Creek Self-catering Accommodation skuil in die natuur waar gaste lieflike berg-uitsigte en onvergeetlike sonsondergange kan geniet. Die lodge is 10 km buite Nelspruit CBD geleë, 14 km vanaf die i’langa ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panoramaroete, Mpumalanga

Leopard Tree Retreat is op 'n organiese moringaplaas geleë wat rus en vrede aan gaste bied. Die plaas is net 15 km vanaf Nelspruit se sakekern en net 15 km vanaf Kruger Nasionale Lughawe aan die ander kant. Die Kru...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R525
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panoramaroete, Mpumalanga

Maison de Paon is in die buitewyke van Nelspruit geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of enkelreisiger wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit is lekker naby die dorp se winkels, restaurante, doendinge ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 121 tot 135 van 1070 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za