Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Robben Island besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Robben Island.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robben Island akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Robben Island

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Big Bay Beach Club 118 bied selfsorgverblyf in 'n woonstelkompleks in die kusdorpie, Bloubergstrand. Dié kompleks is naby die strand en die middestad is 'n halfuur se ry hiervandaan. Big Bay Beach Club 118 het sl...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Big Bay Beach Club 37 is ’n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, ’n voorstad wat met ’n pragtige uitsig op Tafelberg spog. Dis die ideale plek vir dié wat Kaapstad en omgewing wil verken. Die goue strand is he...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Bloubergstrand Self-catering Studio Apartment is in Bloubergstrand, 'n area wat bekend is vi prentjiemooi roetes, strande, wynproe, staproetes, branderplankry en ikoniese besienwaardighede soos Tafelberg, Kaappunt e...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Big Bay Beach Club 122 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, 'n voorstad met ongelooflike uitsigte op Tafelberg. Dit is die perfekte plek vir besoekers wat Kaapstad en omliggende areas wil verken. Die goue stran...

Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Big Bay Beach Club Apartment is in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, 'n buurt met 'n praguitsig op Tabelberg. Buiten die strande en die pragtige uitsig, bied Bloubergstrand verskeie besienswaardighede en doendi...

Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Big Bay Beach Club Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die Big Bay Beach Club-kompleks in Big Bay, oorkant die pad van die see af. Die woons...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Big Bay Beach Club 142 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Bloubergstrand wat die perfekte basis is vanwaar gaste Kaapstad kan ontdek. Die woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en '...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Cape Farms

Big Bay Beach Club 98 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Bloubergstrand. Dis die ideale omgewing om te bly as gaste meer wil ontdek van wat Kaapstad het om te bied. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik...

Vanaf
R2 255
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Big Bay, Cape Farms

Big Bay Beach Club J32 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Bloubergstrand, 'n wonderlike Kaapse buurt wat die perfekte vakansieplek is as jy die Moederstad wil verken. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beski...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Dié verblyf is op die pragtige strandfront van Bloubergstrand in Kaapstad geleë en dis net 40 m van Big Bay se lieflike swemstrande af. Blouberg Manor bied professionele en vriendelike diens, unieke en gerieflike ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 4392 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]