Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Robben Island besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Robben Island.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robben Island akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Robben Island

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden On The Bay 167 is 'n elegante, private selfsorgwoonstel wat in die Eden on the Bay winkel- en leefstylsentrum in Big Bay, Bloubergstrand geleë is. Ons het die perfekte ligging: binne 'n veilige kompleks, naby ...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 365
R887
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Seaside Village B24 by CTHA is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Big Bay, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby die strand en ander geriewe. D...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Seaside Village L11 is in Big Bay en bied luukse verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers. Die eenheid is naby verskeie restaurante, winkels en besienswaardighede. Die woonstel het slaapplek vir 4...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden On The Bay 277 is 'n selfsorgwoonstel in die winkelsentrum en leefstyl-kompleks Eden on the Bay in Big Bay. Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 badkamers. Die hoofslaapkamer h...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden On The Bay 118 is 'n volledig ingerigte en pragtig versierde woonstel in die inkopie- en leefstylkompleks Eden on the Bay in Big Bay. Die woonstel het 1 slaapkamer en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is ingeri...

Vanaf
R1 499
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Seaside Village B22 is in 'n kompleks in Big Bay en dit is ideaal vir vakansiegangers, branderplankryers of sakereisigers. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en is op die vierde verdieping geleë. Die eenheid ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden On The Bay 172 is 'n selfsorgwoonstel wat in die leefstylkompleks, Eden on the Bay in Big Bay geleë is. Die area is perfek vir diegene wat Kaapstad en die omliggende area wil verken. Die goue strand by Big Bay...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Eden on the Bay Studio 68A bied verblyf in Big Bay, Kaapstad wat bekend is vir sy strande, vlieërbranderplankry, voetslaan en ikoniese besienswaardighede soos Tafelberg, Tafelbaai en Robbeneiland. Dit is die perfek...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden On The Bay 125 is 'n selfsorgwoonstel wat in die leefstylkompleks, Eden on the Bay, in Big bay geleë is. Die omgewing is die perfekte plek vir diegene wat Kaapstad of die omliggende area wil besoek. Die goue s...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Seaside Deluxe Apartment bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n luukse eenslaapkamerwoonstel in die Seaside Village-kompleks in Big Bay, Bloubergstrand. Die eiendom is gerieflik geleë binne stapafstand van die stra...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden On The Bay 108 is ’n luukse selfsorg-woonstel in die veilige Eden on the Bay-kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Eden on the Bay is ’n leefstylkompleks wat oor Big Bay se strand uitkyk met die pragtige ui...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

82 Big Bay Beach Club is 'n selfsorgwoonstel in die Big Bay Beach Club reg oorkant die Blouberg Natuurreservaat. Hierdie selfsorg-eenheid op die grondvloer het gemaklike slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Die ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Eden On The Bay 245 bied selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in die inkopies- en leefstyl-kompleks Eden on the Bay. Die ligging bied toegang tot winkels, restaurante en die strand. Dié woonstel beskik oor 2 s...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Eden On The Bay 250 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, 'n voorstad wat geseën is met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en die perfekte bestemming vir diegene wat Kaapstad en die omliggende areas wil verken. Di...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden on the Bay 211 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, 'n woonbuurt met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en is die perfekte plek vir gaste wat Kaapstad of die omliggende omgewing besoek. Die goue strand is ide...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30 van 4414 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za