Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Robben Island besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Robben Island.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robben Island akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Robben Island

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Sand and See 302 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand en is ideaal geleë om die Kaap te verken. Dié woonstel bied ook 'n uitsig op Tafelberg en oor die ikoniese Robbeneiland. Die woonstel bied verblyf aan 4 g...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

The Cape Fox Guesthouse is 'n ruim selfsorg-dubbelverdiepinggesinseenheid in die stil en veilige La Paloma Landgoed in Big Bay wat 300 m vanaf die strand is. Die gastehuis het braaigeriewe en die kamers het kaggels....

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden on the Bay 183 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige, lewendige kompleks in Bloubergstrand geleë is. Die kompleks is naby die strand en net 'n kort motorrit van ander besienswaardighede. Dié woonstel is s...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Eden on the Bay 202 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is ideaal naby die strand en net 'n kort entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in Kaapstad. Dié woonstel is o...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

207 Eden on the Bay is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is naby die strand en ’n rit ver vanaf ander besienswaardighede in Kaapstad. Dié woonstel is op die tweede v...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden on the Bay 190 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige en lewendige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is ideaal naby die strand en net 'n motorrit ver van verskeie besienswaardighede in Kaapstad geleë. Di...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Eden on the Bay Studio 68B is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die winkel- en leefstylkompleks, Eden on the Bay, in Big Bay, Bloubergstrand. Hierdie ligging is perfek vir diegene wat hou van watersport en spog met on...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Eden on the Bay 259 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige en lewendige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is ideaal naby die strand en ander besienswaardighede in Kaapstad geleë. Dié woonstel is op die tweed...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Eden on the Bay Apartment 67A is 'n selfsorgvakansiehuis in die Eden on the Bay winkelsentrum- en leefstylkompleks in Big Bay, Bloubergstrand. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Eden on the Bay Apartment 67B bied verblyf in 'n luukse ateljee-woonstel naby die strand, restaurante en winkels in Big Bay. Dié voorstad langs is 20 km van die middestad af waar daar verskeie besienswaardighede is...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

233 Eden on the Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige, lewendige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is naby die strand geleë en slegs 'n entjie se ry van verskeie besienswaardighede in Kaapstad af. Dié w...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

144 Eden on the Bay is 'n luukse tweeslaapkamer-strandfrontwoonstel in Big Bay, een van die bekendste vakansiebestemmings in Kaapstad. Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badk...

60% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 800
R720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

B&J Beach Home is 'n pragtige selfsorghuis in die veilige Granada-kompleks in die Big Bay Beach Club. Dit is 'n plek vir ontspanning met onbelemmerde uitsigte oor die see, op Tafelberg en Robbeneiland. Die huis he...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR840
R546
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Seaside Village E21 by CTHA is in Big Bay in Kaapstad geleë, 'n area wat welbekend is vir pragtige roetes, voetslaan, wynproe en ikoniese besienswaardighede, soos die V&A Waterfront, Robbeneiland en Groenpunt Stadi...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden On The Bay 238 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die inkopie- en leefstylkompleks, Eden on the Bay, in Big Bay, Bloubergstrand. Dis die ideale verblyf naby die see en dis in 'n veilige kompleks met 'n uitsig o...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45 van 4399 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]