Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Robben Island besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Robben Island.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robben Island akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Robben Island

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR840
R546
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Seaside Village E21 by CTHA is in Big Bay in Kaapstad geleë, 'n area wat welbekend is vir pragtige roetes, voetslaan, wynproe en ikoniese besienswaardighede, soos die V&A Waterfront, Robbeneiland en Groenpunt Stadi...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden On The Bay 238 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die inkopie- en leefstylkompleks, Eden on the Bay, in Big Bay, Bloubergstrand. Dis die ideale verblyf naby die see en dis in 'n veilige kompleks met 'n uitsig o...

Vanaf
R925
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

234 Eden on the Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Eden on the Bay-kompleks in Big Bay. Die kompleks is 130 m van die strand af. Die woonstel is op die tweede verdieping en het ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Spectacular Sea View Apartment 257 Eden on The Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Eden on the Bay-kompleks. Die kompleks is net 130 m van die strand af. Die woonstel is op die ...

Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

105 Eden on The Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel wat op die eerste verdieping is in die Eden Bay-kompleks in Big Bay. Die kompleks is net 120 m van die strand af. Die woonstel het 1 ...

Vanaf
R910
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

112 Eden on The Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand en net 'n entjie se ry van ander besienswaardighede in Kaapstad af. Die woonstel he...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Emcasa is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die Seaside Village-kompleks in Bloubergstrand in Kaapstad. Afgesien van die strande en die pragtige uitsigte op Tafelberg, bied hierdie gebied 'n aantal besie...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

184 Eden on The Bay is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand. Bloubergstrand spog met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en is die ideale bestemming vir gaste wat Kaapstad en die omgewing wil verken. Die goue strand is...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

219 Eden on the Bay bied selfsorgverblyf in ’n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is naby die strand en net ’n entjie se ry na ander besienswaardighede in Kaapstad. Die woonstel is op die tweede ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Seaside Village BG4 is 'n vakansiewoonstel in Seaside Village in Big Bay. Hierdie selfsorgwoonstel bied al die geriewe vir 'n paartjie op 'n romantiese wegbreek of 'n sakereisiger wat na 'n stil plek in die Kaap op ...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Mellish Beach House is by die strand in Bloubergstrand geleë. Dit is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste, net 60 m van die strand af. Die dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Island View 65 is 'n luukse selfsorghuis in Big Bay, Bloubergstrand. Die huis bied lieflike geriewe en dis in 'n veilige kompleks. Die dubbelverdieping-dorpshuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkam...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Bloubergstrand

226 Eden on the Bay is 'n moderne selfsorg-dakwoonstel vir 2 gaste in Big Bay, Bloubergstrand. Dié dubbelvolume-woonstel word via die huisbak bereik en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitare...

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Big Bay, Cape Farms

Island View 30 is 'n luukse selfsorgvakansiehuis in Bloubergstrand en is die ideale plek vanwaar gaste Kaapstad kan verken. Die huis het 'n see-uitsig en 'n uitsig oor Robbeneiland. Die huis is geskik vir 6 gaste ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Small Bay Guest House is geleë in die pragtige en luukse Blouberg, Kaapstad, (langs die Blue Peter Hotel) en slegs meters van die strand af. Ons ligging is ideaal vir gaste wat strandlangs na verskeie restaurante,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 46 tot 60 van 4414 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za