Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Robben Island besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Robben Island.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robben Island akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Robben Island

Winter-
aanbod!
VanafR2 400
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blaauwberg House is 'n selfsorg-vakansiehuis wat die volmaakte strandvakansie aan gesinne bied. Die huis is ruim en het 'n lekker, verwelkomende atmosfeer. Dit is ook só geleë dat dit 'n luilekker strand-leefstyl ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Sea Gem is 'n woonstel in Bloubergstrand. Dié selfsorgwoonstel is in die Dolphin Ridge in Bloubergstrand, 'n veilige kompleks sowat 500 m van Big Bay-strand af, geleë. Dit is ook stapafstand van al die geriewe en ...

10% af Aanbod!
VanafR999
R899
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Azure 216 is 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Big Bay, Kaapstad. Dié eenheid is smaakvol versier, net 200 m van die strand af, en net 'n klein entjie se loop vanaf winkels en restaurante. Die...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden On The Bay 129 is 'n volledig toegeruste woonstel in die winkel- en leefstylkompleks Eden On The Bay-kompleks in Bloubergstrand in Kaapstad. Hiérdie eenheid bied ’n asemrowende uitsig oor die sonsondergang e...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Tranquility Bliss is 'n selfsorgwoonstel in die Sand en See-kompleks in Bloubergstrand. Dit bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor Bloubergstrand en is die ideale basis om Kaapstad en die omliggende omgewing te...

Vanaf
R1 466
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

G37 Bona View is ’n selfsorg-vakansiewoonstel in Bloubergstrand, ’n kort entjie van die strandfront af. Dit spog met ’n pragtige uitsig op Tafelberg, en Bloubergstrand is die perfekte plek vanwaar gaste Kaapst...

10% af Aanbod!
VanafR2 600
R2 340
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

204 Sand en See is ’n elegante strandfront-woonstel in Bloubergstrand met ’n uitsig oor die strand, Atlantiese Oseaan, die stad, Tafelberg en Robbeneiland. Die eenheid is in ’n multi-vlak kompleks met 'n hysba...

Vanaf
R1 940
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Ocean Mist 107 is 'n moderne selfsorgvakansiewoonstel in Eden on the Bay in Big Bay wat Kaapstad se unieke en luukse waterfront-inkopiesentrum en selfsorgvakansiekompleks is. Die woonstel is slegs 50 m vanaf Big Bay...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Santa Maria Sea Hanna Beach House is in Bloubergstrand en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of groep. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. Dit bied ook ‘n asemrowende ui...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Bona View G36 is ‘n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand naby die kus. Bloubergstrand bied ‘n lieflike uitsig op Tafelberg en is ideaal vir diegene wat Kaapstad of die omliggende area wil verken. Die strand is ook...

Vanaf
R1 905
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

35 Island View bied luukse verblyf in Big Bay in Bloubergstrand. Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer he...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

222 Eden on The Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is naby die strand en net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in Kaapstad. Die woonstel is op die boo...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Pinard on Sea is 'n pragtige seefront-gastehuis met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor die see in Bloubergstrand. Bloubergstrand bied pragtige strande en uitsigte, en verskeie doendinge en besienswaardighede vir...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

109 Eden on the Bay is 'n luukse selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die veilige Eden Bay-kompleks in Big Bay. Die kompleks is net 120 m van die strand af en daar is restaurante, koffiewinkels en winkels. ...

Vanaf
R922
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

180 Eden on the Bay is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige, lewendige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is naby die strand en ’n rit weg van ander doendinge in Kaapstad. Die woonstel bied verblyf aan 2 g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 61 tot 75 van 4399 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]