Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Robben Island besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Robben Island.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robben Island akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Robben Island

Vanaf
R370
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Nick's Seaside Rest bied selfsorgverblyf in die kusdorp Bloubergstrand in Kaapstad. Die instansie is ideaal geleë naby die strand. Verblyf word in 'n drieslaapkamerhuis of 'n ateljeewoonstel gebied. Die drieslaap...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 000
R2 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Blue Mountain View is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand. Bloubergstrand het 'n asemrowende uitsig op Tafelberg is die ideale basis vanwaar Kaapstad verken kan word. Die goue strand is ideaal vir watersport soos ...

Vanaf
R3 670
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Biccard Blouberg Villa is 'n selfsorgvakansiehuis in Bloubergstrand en bied 'n ideale balans tussen gemak en styl, met 'n pragtige uitsig oor die see vanaf 'n verhewe ligging en genoeg ruimte op 3 verdiepings, wat d...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Dolphin Ridge, is in Big Bay, Kaapstad en het wonderlike uitsigte op Tafelberg. Verblyf bestaan uit 2 slaapkamers. In die hoofslaapkamer is daar 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toile...

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Abalone Cottage is 'n semi-losstaande eenheid in die gesogte Bloubergstrand Village, slegs 20 minute vanaf Kaapstad. Die kothuis het 3 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningi...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Kumoya is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand en is net 50 m van die strand af. Die woonstel is ten volle gemeubileer en is op die tiende verdieping van die bekende Blouberg Heights-gebou in 'n spoggerige buurt. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blouberg Heights BB1404 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgwoonstel wat op die 14de vloer van die veilige Blouberg Heights-kompleks in Bloubergstrand geleë is. Die woonstel front na die see en bied ...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blouberg Heights 507 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en spog met moderne dekor en uitsigte oor die see. Die slaapk...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blouberg Heights 202 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die veilige woonstelkompleks Blouberg Heights in Bloubergstrand. Dis ideaal vir 'n paartjie wat van die alledaagse gejaag wil wegbreek. Die ongelooflike uitsig...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Sonskyn is reg op die strand in Blouberg geleë en is al vir vyf generasies in dieselfde familie se sorg. Dié huis is in 1895 gebou. Kom geniet die klank van die golwe wat teen die rotse reg voor die huis breek, be...

Vanaf
R1 399
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Breathtaking views in Blouberg bied gerieflike selfsorgverblyf op die negende verdieping in 'n veilige kompleks in Blouberg. Die woonstel het 2 slaapkamers en is smaakvol gemeubileer. Die woonstel spog met 'n ononde...

30% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blouberg Views is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Bloubergstrand oorkant die strand. Dit is ideaal vir gesinne en het skouspelagtige uitsigte van Robbeneiland en Tafelberg. Akkommodasie beskik oor 'n mo...

Vanaf
R1 299
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blouberg Heights Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 1 slaapkamer in Blouberg se "ou dorp". Dié woonstel is onlangs opgeknap en goed ingerig. Dis stapafstand vanaf die strand en bied skilde...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Evening Star bied verblyf in 2 selfsorgwoonstelle in 'n stres-vrye en ontspanne omgewing. Eke woonstel is gerieflik gemeubileer bied 'n informele see-vakansie. Die woonstelle lei na patios wat spog met uitsigte oor ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blouberg Heights 1608 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand teen die seefront. Daar is 'n rits trekpleisters naby en bied pragtige uitsigte oor die stad, see en die omgewing om Blouberg. Die woonstel bied verbly...

Vanaf
R917
per nag, vir 2 mense
B&B in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Mt Bijoux bied verblyf in die bekende voorstad, Bloubergstrand, met pragtige uitsigte op Tafelberg en die Atlantiese Oseaan. Die eenheid is net 100 m van die strand af. Dié huis beskik oor 7 en suite-kamers wat el...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Seaview Sunsets is 'n selfsorgwoonstel teen Bloubergstrand se strandfront. Dis naby verskeie besienswaardighede en bied 'n pragtige uitsig oor die stad, see en die omgewing. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

18 Dolphin Ridge is in 'n veiligheidskompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Dit is binne maklike bereik van talle gewilde toeristeaantreklikhede, doendinge, strande, restaurante en winkels. Hierdie dakwoonstel het s...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blouberg Heights 1202 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesellige woonstel met 1 slaapkamer in die Blouberg Heights-woonstelblok in Blouberg. Die woonstelblok is ideaal geleë oorkant die strand en bied 'n pragt...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blouberg Heights 1505 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus tweeslaapkamerwoonstel in die Blouberg Heights-woonstelblok in Blouberg. Die woonstelblok is ideaal geleë regoor die strand en bied 'n pragtige uitsi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 101 tot 120 van 4399 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]