Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Robben Island besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Robben Island.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robben Island akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Robben Island

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blouberg Heights 602 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus tweeslaapkamerwoonstel in die Blouberg Heights-gebou in Blouberg. Dié woonstelblok is ideaal oorkant die pad van die strand af en bied mooi uitsigte o...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Waves Edge Penthouse is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Waves Edge-kompleks in Big Bay, sowat 3 minute se ry van die strand af. Waves Edge is ook net 5 minute se ry van restaurante, winkels en ander besienswaardi...

Vanaf
R3 110
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bloubergstrand, Kaapstad

Belle Maroc is 'n boetiek hotel op die seefront in Bloubergstrand. Die hotel bied skitterende uitisgte oor die see en Tafelberg oor die baai. Belle Maroc beteken Beatiful Moocco en is met oranje en warm aardse kleu...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Kaapstad

Blouberg Heights 1406 is 'n selfsorg-woonstel in die middel van pragtige Bloubergstrand. Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea, Die hoof...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 500
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Bloubergstrand

Unit 60 Dolphin Ridge s 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Big Bay, net 650 m vanaf die strand en vanaf Eden on the Bay-winkelsentrum wat verskeie restaurante en winkels het. Dié grondverdieping-woonste...

Vanaf
R1 470
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Bokkombaai is 'n volledig toegeruste selfsorgvakansiehuis, reg op die strand in die gewilde Bloubergstrand. Die 3 eenhede bied ongelooflike uitsigte op Tafelberg, die Atlantiese Oseaan en Robbeneiland uit al die kam...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blouberg Heights 1601 is 'n selfsorg-dakwoonstel in 'n veilige gebou oorkant die bad van Bloubergstrand, Kaapstad. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die see en op Tafelberg in die verte. Die woonstel is op ...

Vanaf
R1 196
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Serendipity 608 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Bloubergstrand, Kaapstad. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor die oseaan. Die stylvolle woonstel is op die sesde verdieping en het...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Bayview 30 is 'n villa met 4 slaapkamers in Bloubergstrand wat net 'n kort entjie se stap van die strand af is. Die villa bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n instapkas en ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Oceansnest Guest House is Kaapstad se nuutste luukse seekant-gastehuis wat langs die gewilde Bloubergstrand-promenade geleë is. Dié gastehuis het 'n moderne ontwerp en is smaakvol getooi in 'n seevaart-tema. Ocean...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Dié woonstelletjie is deel van die hoofhuis en is in 'n stil woongebied met pragtige uitsigte oor die Baai en Tafelberg geleë. Dis stapafstand vanaf die strand en MyCiTi-busroete. Verblyf word aangebied in 'n sl...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand, Wes-Kaap

LavenderLaine is in die skilderagtige Bloubergstrand geleë, 'n Noordelike Voorstad van Kaapstad aan die kus. Die gastehuis bied toegang tot 'n groot verskeidenheid besienswaardighede, doendinge, die stadskern, V&A ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

2 White Waters is in 'n kompleks in Bloubergstrand geleë, net 200 m van die see af. Die woonstel bied 'n pragtige see-uitsig met Tafelberg en Leeukop in die agtergrond. Daar woon 'n rits voëlspesies en 'n muishond...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Secret Garden is 'n moderne, luukse afro-sjiek 4-ster-gastehuis geleë in die eksklusiewe voorstad van Bloubergstrand. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers en bied jou luukse, moderne en sakpas-akkomm...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Gull on the Bay Boutique Guest House spog met panoramiese uitsigte op Tafelberg, oor Robbeneiland en Tafelbaai. Die gastehuis beskik oor 'n gimnasium, sauna, stoomkamer en 'n randvloeiswembad buite. Elke suite by...

Vanaf
R4 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Windblom Retreat is ’n selfsorg-vakansievilla in Bloubergstrand, met ’n perfekte ligging om ’n pragtige uitsig van die Atlantiese Oseaan en Tafelberg te geniet. Dis die ideale basis vanwaar gaste Kaapstad en d...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Gulls Family Beach House is in Bloubergstrand en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die dubbelverdiepinghuis bes...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 900
R3 510
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Die 3 Palms Beach Villa bied luukse selfsorgverblyf op 'n heuwel in 'n stil doodloopstraat in Bloubergrant. Die area is 'n baie privaat, veilige, gevestigde en gesogte deel van Kaapstad. Daar is 'n buurthek wat dire...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Ascension is 'n vakansiehuis in The Ridge in Bloubergstrand. Dis perfek vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand, verskeie geriewe en net 20 km van die middestad af. Die...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Shalom Beach House is in The Ridge, Bloubergstrand en bied vakansieverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van die strand en verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 121 tot 140 van 4408 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za