Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Robben Island besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Robben Island.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robben Island akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Robben Island

Vanaf
R1 905
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

35 Island View bied luukse verblyf in Big Bay in Bloubergstrand. Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer he...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

222 Eden on The Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is naby die strand en net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in Kaapstad. Die woonstel is op die boo...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Pinard on Sea is 'n pragtige seefront-gastehuis met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor die see in Bloubergstrand. Bloubergstrand bied pragtige strande en uitsigte, en verskeie doendinge en besienswaardighede vir...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

109 Eden on the Bay is 'n luukse selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die veilige Eden Bay-kompleks in Big Bay. Die kompleks is net 120 m van die strand af en daar is restaurante, koffiewinkels en winkels. ...

Vanaf
R922
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

180 Eden on the Bay is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige, lewendige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is naby die strand en ’n rit weg van ander doendinge in Kaapstad. Die woonstel bied verblyf aan 2 g...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden on the Bay 106 is 'n selfsorgwoonstel in Big Bay, 'n gewilde, moderne metropool met 'n uitsig oor die Kaap se Weskus, die see, Tafelberg en Robbeneiland in die verte. Eden on the Bay is 'n leefstylkompleks me...

Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Spanish Steps is in Bloubergstrand, ’n gewilde strand aan die Weskus. Dit is ongeveer 30 minute vanaf Kaapstad en net om die draai van die gewilde Blue Peter Hotel. Hierdie dubbelverdieping-vakansiehuis bied onge...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Pelegrini Villa is op die strandfront in Bloubergstrand en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Hierdie du...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden on the Bay 188 is 'n selfsorgwoonstel in Big Bay, 'n gewilde, moderne stad aan die aanloklike Weskus van Kaapstad, met 'n asemrowende uitsig oor die see, op Tafelberg en oor Robbeneiland in die verte. Eden on ...

Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Kaapstad

Barefoot Blouberg is 'n dubbelverdieping-vakansie-eenheid met 'n wye uitsigte oor Tafelbaai in Tafelberg en Robbeneiland se rigting. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 4408 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za