Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Robben Island besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Robben Island.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robben Island akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Robben Island

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

18 Dolphin Ridge is in 'n veiligheidskompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Dit is binne maklike bereik van talle gewilde toeristeaantreklikhede, doendinge, strande, restaurante en winkels. Hierdie dakwoonstel het s...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blouberg Heights 1202 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesellige woonstel met 1 slaapkamer in die Blouberg Heights-woonstelblok in Blouberg. Die woonstelblok is ideaal geleë oorkant die strand en bied 'n pragt...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blouberg Heights 1505 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus tweeslaapkamerwoonstel in die Blouberg Heights-woonstelblok in Blouberg. Die woonstelblok is ideaal geleë regoor die strand en bied 'n pragtige uitsi...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blouberg Heights 602 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus tweeslaapkamerwoonstel in die Blouberg Heights-gebou in Blouberg. Dié woonstelblok is ideaal oorkant die pad van die strand af en bied mooi uitsigte o...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Waves Edge Penthouse is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Waves Edge-kompleks in Big Bay, sowat 3 minute se ry van die strand af. Waves Edge is ook net 5 minute se ry van restaurante, winkels en ander besienswaardi...

Vanaf
R3 110
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bloubergstrand, Kaapstad

Belle Maroc is 'n boetiek hotel op die seefront in Bloubergstrand. Die hotel bied skitterende uitisgte oor die see en Tafelberg oor die baai. Belle Maroc beteken Beatiful Moocco en is met oranje en warm aardse kleu...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Kaapstad

Blouberg Heights 1406 is 'n selfsorg-woonstel in die middel van pragtige Bloubergstrand. Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea, Die hoof...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 500
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Bloubergstrand

Unit 60 Dolphin Ridge s 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Big Bay, net 650 m vanaf die strand en vanaf Eden on the Bay-winkelsentrum wat verskeie restaurante en winkels het. Dié grondverdieping-woonste...

Vanaf
R1 470
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Bokkombaai is 'n volledig toegeruste selfsorgvakansiehuis, reg op die strand in die gewilde Bloubergstrand. Die 3 eenhede bied ongelooflike uitsigte op Tafelberg, die Atlantiese Oseaan en Robbeneiland uit al die kam...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blouberg Heights 1601 is 'n selfsorg-dakwoonstel in 'n veilige gebou oorkant die bad van Bloubergstrand, Kaapstad. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die see en op Tafelberg in die verte. Die woonstel is op ...

Vanaf
R1 196
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Serendipity 608 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Bloubergstrand, Kaapstad. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor die oseaan. Die stylvolle woonstel is op die sesde verdieping en het...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Bayview 30 is 'n villa met 4 slaapkamers in Bloubergstrand wat net 'n kort entjie se stap van die strand af is. Die villa bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n instapkas en ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Oceansnest Guest House is Kaapstad se nuutste luukse seekant-gastehuis wat langs die gewilde Bloubergstrand-promenade geleë is. Dié gastehuis het 'n moderne ontwerp en is smaakvol getooi in 'n seevaart-tema. Ocean...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Dié woonstelletjie is deel van die hoofhuis en is in 'n stil woongebied met pragtige uitsigte oor die Baai en Tafelberg geleë. Dis stapafstand vanaf die strand en MyCiTi-busroete. Verblyf word aangebied in 'n sl...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand, Wes-Kaap

LavenderLaine is in die skilderagtige Bloubergstrand geleë, 'n Noordelike Voorstad van Kaapstad aan die kus. Die gastehuis bied toegang tot 'n groot verskeidenheid besienswaardighede, doendinge, die stadskern, V&A ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 121 tot 135 van 4414 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za