Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Robertson Wine On The River Festival besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Robertson Wine On The River Festival.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robertson Wine On The River Festival akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Robertson Wine On The River Festival

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klaasvoogd West, Kaapse Wynlande

Pat Busch Mountain Reserve bied verskeie selfsorgverblyf-opsies tussen hoë berge aan die einde van 'n plaaspad. Visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis word in die natuurreservaat toegelaat. Standaard selfsorgkothuise...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Klaasvoogd West, Kaapse Wynlande

AfriCamps at Pat Busch Mountain Reserve bied selfsorg-tente en is op 'n privaat plaas in Robertson geleë. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne of 'n groot groep wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek in die natuu...

Vanaf
R3 535
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Klaasvoogd West, Kaapse Wynlande

Assegai Rest is in die prentjiemooi Klaasvoogdsvallei in 'n afgesonderde ligging - ideaal vir gaste wat wil rus en ontspan. Assegai Rest is ook baie naby die klein, Bolandse dorpie, Robertson, propvol opwindende doe...

Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Lancewood TiPi Lodge is geleë op 'n plaas aan die voet van die Langeberge. Dit word omring deur lieflike landerye en spog met pragtige berguitsigte. Assegai Rest Farm is in die prentjiemooi Klaasvoogdsvallei, heerl...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Bonnievale, Kaapse Roete 62

Shady Creek Cottage is op 'n rustige, pragtige plek geleë net 5 minute van Bonnievale se middedorp af. Die kothuis is op privaat eiendom teen die river en dit bied asemrowende uitsigte oor die Breederivier. Die k...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bonnievale, Kaapse Roete 62

Bonnievale River Lodge bied stylvolle verblyf in die Breederiviervallei in die hartjie van die Robertson Wynvallei. Verblyf is beskikbaar in die volgende eenhede: The Farmhouse, The Vineyard Suite, The West Suite,...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Bonnievale, Kaapse Roete 62

Christofphs Guesthouse is in Bonnievale in 'n pragtige tuin met lieflike uitsigte op die Langeberge geleë. Verblyf word aangebied in 2 en suite-gastekamers wat elkeen 'n privaat ingang, 'n stoep en uitsigte oor d...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Wynlande

Livine Sante bied maklike toegang tot die wynplase, wynroetes en doendinge in Robertson. Ons het 3 kamers met lugversorging en enkelbeddens wat oopgemaak kan word as koninggrootte-beddens of koningingrootte-beddens...

Vanaf
R864
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bonnievale, Kaapse Roete 62

Outdoor Arena bied verblyf in bekoorlike houthuisies wat op stelte gebou is en op Roete 62 in Bonnievale in die Wes-Kaap geleë is. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne of vriende wat op soek is na gerieflike verbly...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Wynlande

Cedar Lodge Gastehuis bied luukse akkommodasie in 'n stil woonbuurt in Robertson. Ons verwelkom beide toeriste en sakereisigers, en verskaf persoonlike diens en waarde vir geld. Robertson lê in die skadu van die ma...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robertson, Kaapse Wynlande

Cellar1947 is 'n selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek na Robertson. Hierdie bekoorlike eenheid is 'n ou wynkelder wat opgeknap is en deur die Langeberge en wingerd omring word wat asemrowende uitsigt...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bonnievale, Kaapse Roete 62

Beausoleil is 'n gastehuis in Bonnievale in die Breederiviervallei. Dit bied 'n idilliese wegbreek met 'n romantiese, bekoorlike atmosfeer. Die omgewing is asemrowend met golwende heuwels, welige wingerde aan die vo...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Robertson, Kaapse Wynlande

De Oude Opstal, die oudste huis in Robertson, is 'n historiese Kaaps-Hollandse herehuis op 'n kleinhoewe in die Breederiviervallei van wyn en rose in Wes-Kaap. Ons bied landelike verblyf slegs 'n paar tree van die ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Bonnievale, Kaapse Roete 62

A Place in Thyme B&B bied gerieflike verblyf in die vreedsame dorpie Bonnievale in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby verskeie doendinge. Ons het 4 slaapkamers wat ele...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Wynlande

Engela's Overnight Accommodation bied gerieflike verblyf in Robertson, 'n klein dorpie op die bekende Kaapse Wynlande se Route 62. Daar is 2 slaapkamers in die gastehuis, albei met 'n aparte ingang. Kamer 1 het 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30 van 982 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za