Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Robertson Wine On The River Festival besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Robertson Wine On The River Festival.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robertson Wine On The River Festival akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Robertson Wine On The River Festival

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montagu, Kaapse Wynlande

Anchorage Inn bied B&B en selfsorgverblyf met privaat ingange, oorgenoeg parkeerplek, ‘n vreedsame omgewing en hartlike gasvryheid. Elke kothuis en suite het ‘n platskerm-TV, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe....

Vanaf
R1 950
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Blue Gum Cottages is 5 km buite Bonnievale geleë en is 'n gesinsvriendelike instansie aan die oewer van die Breederivier. Die kothuis is baie privaat en outentiek en weggesteek in die skadu van 'n enorme bloek...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Wynlande

Randrivier is 'n idilliese grasdak-gastehuis wat omtrent 1 km van Robertson af geleë is. Robertson is bekend vir sy rustige atmosfeer, maar ook vir al sy restaurante, winkels, kroeë en natuurlik die uitstekende wy...

Vanaf
R1 148
per nag (plek vir 2)
B&B in Montagu, Kaapse Wynlande

In Abundance is 'n gastehuis in Montagu, sowat 180 km vanaf Kaapstad. Montagu lê langs die sameloop van die Keisie- en Kingnariviere. Die area is veral bekend vir sy pragtige berge, warmwaterbronne, wingerde, plaas...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Wynlande

The Barn Guest Cottage in Montagu het jare gelede as 'n tronk begin en is toe later omskep in 'n stoor wat onlangs heeltemal oorgedoen is in 'n pragtige selfsorg-eenheid wat geskik is vir 4 gaste. Die gastekothuis ...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montagu, Kaapse Wynlande

Klein Nektar Wine & Olive Estate is 'n prentjiemooi meenthuis wat in 1860 in Montagu gebou is. Hierdie Kaaps-Hollandse woning was een van 2 erfenishuise op die perseel. Dié 3 hektaar-plaas is langs Roete 62 en is '...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Wynlande

The Annexe at No. 5 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n aparte ingang en 'n uitsig oor die tuin en op die berg in 'n stil, afgeleë deel van die dorpie, Montagu. The Annexe het 'n sonnige leefarea met 'n rusba...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Wynlande

Die eienaars Joop en Micky verwelkom gaste hartlik by hul Kaap-Hollandse gastehuis in Montagu. Malherbe Guesthouse is 'n Nasionale Monument en in 1859 gebou. Die huis is met baie liefde opgeknap en bied verblyf in ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Wynlande

The Little Gem bied luukse selfsorgkothuise in die rustige, vreedsame Karoo, sodat gaste net heerlik kan ontspan. Die kothuise word omring deur berge en is stapafstand van 'n verskeidenheid restaurante, winkels en '...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Montagu, Kaapse Wynlande

Country Nova is 'n selfsorghuis in die rustige dorpie, Montagu wat tussen 2 berge op Suid-Afrika se skilderagtige Roete 62, net 2 uur se ry vanaf Kaapstad geleë is. Daar is talle staproetes in die omliggende berge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 982 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za