Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rondebosch Golf Club besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rondebosch Golf Club.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rondebosch Golf Club akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rondebosch Golf Club

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinelands, Wes-Kaap

The Oval Bed and Breakfast is in Forestrylaan in die middel van Pinelands geleë en word persoonlik bestuur. Pinelands is 'n sentrale voorstad met maklike en gerieflike toegang tot snelweë in enige rigting. Verbly...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Agapanthus Row bied selfsorgverblyf in die geskiedkundige, lowerryke woonbuurt, Rondebosch. Die perseel is net 3,4 km van die Universiteit van Kaapstad af en 6,6 km vanaf die Kirstenbosch Botaniese Tuine. Verblyf ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Rondebosch, Wes-Kaap

Nia on 131 bied gerieflike B&B in Rondebosch, net 2,4 km vanaf Nuweland Krieketstadion en 4 km vanaf Nuweland Rugbystadion. Verblyf word in 4 gastekamers gebied wat 2 standaard-koningkamers en 2 gesinsuites insluit...

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Lodge in Mowbray, Wes-Kaap

Fama Lodge bied gerieflike verblyf in Mowbray, net 1,4 km vanaf Rondebosch Common. Dis naby Universiteit Kaapstad en hoofweë wat na die middestad lei. Verblyf word in 5 en suite-kamers met storte gebied. Elke kame...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR449
R404
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Wes-Kaap

Cambridge Studio is 'n pragtige selfsorg-ateljeewoonstel in die Cambridge-woonstelkompleks. Dit is in die stil voorstad van Rosebank, ongeveer 10 minute se ry vanaf sentrale Kaapstad geleë. Die woonstel is naby ope...

Vanaf
R1 145
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Ambient Place bied 2 aparte selfsorg-suites met privaat ingange. Dit is 'n ruim, luukse 3-ster-instansie wat smaakvol versier. Dit is die ideale verblyf vir 'n sakereisiger, vakansieganger of mense wat vir mediese r...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Chester House Studio is 'n oopplan-ateljeewoonstel in Rondebosch. Dié woonstel se ligging is puik: Dit is naby UCT, 2 minute se stap van die hoofstraat af, en lekker naby openbare vervoer, Jammie Shuttle, restauran...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Rondebosch East, Wes-Kaap

Tilla's Place bied verblyf in 'n volledig toegeruste selfsorg-gastehuis. Slaapplek vir altesaam 8 gaste is beskikbaar, en dis ideaal vir 'n groep vriende of familie wat Kaapstad kom verken. Die huis het 4 slaapkame...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Pinelands, Wes-Kaap

Lighthouse Farm Lodge is op die Ode Molen Eco Village, ’n pragtige area met die laaste stukkie landbougrond in Kaapstad se Suidelike Voorstede. Geniet die plaaslewe met oop velde en riviere, voëlkyk en perdry, or...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

1 The Meadows is 'n selfsorgwoonstel in die gewilde Rosebank-area wat ideaal is vir studente of sakereisigers. Die eenheid is sentraal en naby alle toegangsroetes, bushaltes en Kaapstad Universiteit. Die woonstel h...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch, Wes-Kaap

Abelia Place is in die lowerryke Rondebosch geleë, sowat 15 tot 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die verblyf is vas aan die gesin se huis, maar het privaat ingange en parkeerplek op die persee...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Milner Cottage bied selfsorg-akkommodasie in 'n bekoorlike kothuis in Rondebosch, gerieflik naby die Woolworths-koswinkel en restaurante en is minder as 17 km van Kaapstad se middestad en Tafelberg af. Die kothuis ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 900
R2 610
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Oak Haven is 'n eenslaapkamerhuis in die lowerryke voorstad Rondebosch in Kaapstad. Die huis is naby die Rondebosch Meent, skole, Nuweland-rugbystadion en Kelvin Grove Club. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Sweet Dreams is sentraal in 'n boomryke buurt geleë en dis 20 minute se ry vanaf die lughawe, 20 minute vanaf die middestad en Waterfront en 25 minute vanaf verskeie strande. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: '...

25% af Laaste Kans!
VanafR2 510
R1 883
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rosebank, Wes-Kaap

Carmichael House Boutique Hotel is in 'n stylvolle Victoriaanse herehuis aan die hange van Devil's Peak , die agtergrond van Tafelberg geleë. Hierdie pragtige antieke huis het 'n bekoorlike styl met oorspronklike ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45 van 4512 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za