Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rondebosch Golf Club besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rondebosch Golf Club.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rondebosch Golf Club akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rondebosch Golf Club

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Rondebosch Family Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Albion Court-kompleks geleë. Albion Court is in die stil en groen woonbuurt, Rondebosch, naby Cavendish Square, Universiteit van Kaapstad, Rhodes-ge...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Rondebosch, Suidelike Voorstede

Rondemar Guest Flat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in 'n klein woonstelblok in Rondebosch. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-be...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Claremont, Wes-Kaap

Wild Olive Guest House bied luuksheid en hartlike gasvryheid aan sakelui en vakansiegangers en ons is trots op ons persoonlike diens en huislike atmosfeer. Verblyf word gebied in en suite-kamers met 2 enkelbeddens...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

No. 9 Keurboom is sentraal geleë in die boomryke voorstad Nuweland op die randjie van Rondebosch. Daar is verskeie plekke om inkopies te doen net 'n paar minute se ry van die verblyf af en 'n fantastiese versamelin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Crawford, Wes-Kaap

Camdene Guest House is in Crawford, Kaapstad, en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, groot groepe en oornaggaste. Die verblyf is stapafstand vanaf verskeie besienswaardighede, doendinge, groot hoofweë en ander ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Keurboom Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in die veilige Keurboom Close-kompleks in Lynfrae, Claremont. Die kompleks is naby verskeie winkelsentrums, 'n gimnasium, wegneemeetplekke, restaurante...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Claremont Cottage and Studio bied ligte, moderne en gerieflike verblyf was ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers. Die perseel is in Claremont en is naby 'n rits goeie restaurante, die Nuweland-sportgronde, ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 000
R3 000
per nag (plek vir 17)
Selfsorg in Observatory, Wes-Kaap

Observatory Guest House is in Kaapstad in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir koffiewinkels, restaurante en ikoniese besienswaardighede, soos BE.UP Park, die Cape Town Science Centre en die Heart of...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Dancer's Cottages is op die eienaar se perseel in Claremont, net 10 km se ry van die middestad af. Daar is 'n gesin van 4 in die hoofhuis woonagtig, maar gaste geniet privaatheid. Daar is 2 kothuise om van te kies....

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch East, Wes-Kaap

Second Avenue Self-catering Duplex is 'n selfsorg-eenheid in Rondebosch-Oos, 'n woonbuurt van Kaapstad, wat sowat 7 km buite die middestad geleë is. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste in 1 slaapkamer. Daar is...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Hierdie pragtige woonstel kyk oor die berge uit. Dit is gerieflik onder Tafelberg geleë, naby aan al die geriewe soos restaurante, winkelsentrums, Die Universiteit van Kaapstad, Kaapstad se sakekern en ook binne st...

Vanaf
R1 296
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Observatory, Wes-Kaap

The Paragon 317 is 'n selfsorgwoonstel in Observatory se luukse Paragon woonstelblok gerieflik naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die mooie Moederstad. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oo...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Annex Lodge bied gerieflike verblyf in die stil voorstad, Ndabeni in Kaapstad. Die eenheid is reg oorkant Alexandra Hospitaal en 8 km vanaf die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum wat dit ideaal maak vir sake...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch, Wes-Kaap

Rondebosch Gastehuis is tussen Nuweland en Rondebosch geleë, aan die voet van Tafelberg. Dié gastehuis is baie na aan Nuweland se krieket- en rugbystadions en net 'n entjie se ry vanaf die Universiteit van Kaapsta...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Bradclin @ York Place is 'n oulike en gerieflike tweeslaapkamer-eenheid in 'n sekuriteitskompleks in Pinelands. Soos met alle Bradclin-eiendomme word spesiale aandag aan elke detail gewy om jou gemak te verseker. Va...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Newlands Cottages is op die grens van Nuweland en Rondebosch geleë. Dié residensiële- en vakansiebestemming is hoogs gesog, omdat dit sentraal geleë is en 'n skouspelagtige uitsig oor die berg het. Newlands Cot...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Calluna Cottage is 'n privaat kothuis op die grens van Rondebosch en Nuweland en is versteek in 'n hoekie van 'n lowerryke, veilige laning. Die oorspronklike Kaapse kothuis is 'n mengsel van geskiedkundige en kontem...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

By Greenlawns B&B kan gaste uitsien na outydse gasvryheid. Die B&B is sentraal in 'n stil plein in Claremont geleë en is naby hospitale, skole en restaurante. Verblyf word in 2 gaste-eenhede aangebied. Elke eenhei...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Ivivi's Place is 'n privaat en stil selfsorg-eenheid met sy eie ingang in die boomryke Pinelands. Die eenheid is ideaal geleë, 15 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en die lughawe en dit bied maklike toegang ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Oak Manor bied selfsorgverblyf in die boomryke buurt, Nuweland, aan die voet van Tafelberg oorkant die ikoniese Nuweland Krieketstadion wat die tuiste van die Kaapse Kobras is. Dis in die Suidelike Voorstede van Kaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 61 tot 80 van 4512 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za