Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sahara Stadium Kingsmead (Kingsmead Cricket Ground) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sahara Stadium Kingsmead (Kingsmead Cricket Ground).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sahara Stadium Kingsmead (Kingsmead Cricket Ground) akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sahara Stadium Kingsmead (Kingsmead Cricket Ground)

Vanaf
R1 110
per nag (plek vir 2)
Oord in Durban SSB, North Beach

The Oceanic is stapafstand van Durban se strandfront af en bied die ideale verblyf vir sake- én ontspanningsreisigers. Dié oord bied luukse woonstelle wat ten volle toegerus is en gediens word. Die woonstelle het...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durban SSB, North Beach

1301 on Golden Sands is 'n selfsorgwoonstel in North Beach, Durban op die strandfront wat toegang tot gratis privaat parkeerplek het. Die woonstel het lugversorging en slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaap...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban SSB, North Beach

Studio 505 on Golden Sands is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in North Beach, Durban. Dié strandfront-perseel het gratis en privaat parkeerplek. Verblyf is beskikbaar in 'n woonstel met lugversorging wat geskik is vi...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

502 Mangrove Beach is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks naby Durban se middestad. Die gebou is net 1 straatblok van North Beach af en naby ander besienswaardighede in die omtrek. Die woonstel het slaapple...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

39 Summer Sands Durban Beachfront is 'n selfsorgwoonstel naby Durban se strandfront. Dié hawestad is bekend vir sy Afrika-, Indiese- en koloniale invloede. Die seefront promenade is opgeknap vir die 2010 Wêreldbek...

Vanaf
R1 010
per nag (plek vir 2)
Oord in Durban SSB, South Beach

The Palace All-Suite is op Durban se Goue Myl geleë, net 35 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe af. Daar is 76 luukse woonstelle wat hoog op geleë is en dus spog met beeldskone see-uitsigte. The Palace ...

 Koepons teen 10% af
VanafR1 350
R945
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

North Beach Durban Holiday Apartment is ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na ontspanne verblyf. Die woonstel het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die twe...

 Koepons teen 10% af
VanafR1 350
R945
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

North Beach Durban Apartment is naby Durban se topgehalte-promenade. Die selfsorgwoonstel is in 'n veilige kompleks in die Noordstrand in Durban. Hierdie stylvolle woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na geri...

Vanaf
R1 694
per nag (plek vir 2)
Hotel in Durban SSB, North Beach

Blue Waters Hotel is in Durban, KZN, 'n skulpgooi van die strand af en direk oorkant die Suncoast casino geleë. Hierdie area is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlyt, straatbasaars en is 'n gewilde p...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Hotel in Durban SSB, Durban

Die Albany Hotel is in die hartjie van die besige middestad van Durban geleë. Durban is in KwaZulu-Natal geleë en is veral bekend vir sy goue strand, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, straatbasaars en gewilde brande...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1882 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za