Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sandton International Convention Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sandton International Convention Centre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton International Convention Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sandton International Convention Centre

Vanaf
R4 483
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Dié hotel bied luukse, gemak en styl waaraan oordeelkundige reisigers van regoor die wêreld reeds gewoond is. Die gebou toring 143 m bo die Sandton-stadsprofiel uit. Die hotel bied dus panoramiese uitsigte van die...

Vanaf
R3 460
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

DaVinci Hotel & Suites is Legacy se luukse akkommodasie, perfek geleë in die hartjie van Sandton, Gauteng. Dis ideaal vir die oordeelkundige reisiger op soek na ontwerpersakkommodasie en uitstaande gasvryheid wat i...

Vanaf
R3 895
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

Die manjifieke Renaissance-argitektuur van die Michelangelo, in die hartjie van die Sandton se SSG, en sal 'n blywende indruk op jou maak. Dis in Nelson Mandela Square, bekend as Afrika se sake- en leefstyl-hoofstad...

Vanaf
R4 236
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Kom ervaar die sjiek New Yorkse woonstellewe met 'n tikkie Afrika-styl. Al 60 Raphael-suites is luuks ingerig en ontwerp met uitsigte oor die kosmopolitaanse Nelson Mandela-plein. Dié suite is spesiaal ontwerp om...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkmore, Benmore Gardens

Elizabeth Manor Guest House Sandton is sentraal geleë. Dis net 3 minute van Sandton se SSG af, tog is die atmosfeer so rustig dat soos die platteland voel. Die akkommodasie is karaktervol en het die rustige atmosfe...

Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

Westpoint Executive Suites is net 'n paar tree van Sandton City, Nelson Mandela Square, die Gautrein-stasie en die Sandton Konferensiesentrum af. Dié woonstel-suites bied gerieflike en sakpas-akkommodasie met al di...

Vanaf
R1 195
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

Blue Chip Accommodation is in Sandton, Johannesburg geleë en dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers met storte, asook 'n bad in die hoofslaa...

Vanaf
R949
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

Sandton Executive Suites - Hydro Park bied woonstel-styl verblyf in Morningside sowat 1,5 kilometer van die Nelson Mandela Square af. Elke moderne selfsorg-eenheid beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis met...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

Prestige Apartments Sandton At Westpoint is in Morningside binne 1,5 km van die Nelson Mandela Square af geleë. Hiér bied Sandton Executive Suites verblyf. Hierdie moderne woonstelle beskik elk oor 'n satelliet-...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Parkmore

Seven Streams Bed and Breakfast is 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van Sandton in Johannesburg. Dié B&B bied eksklusiewe verblyf in 'n stil en veilige omgewing, en is 2 km van Sandton se sakekern en 1 km van...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2460 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za