Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sandveld Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sandveld Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandveld Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sandveld Nature Reserve

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemhof, Noordwes

River View Resort is aan die oewer van die Vaalrivier geleë en bied selfsorg-eenhede wat ook op 'n B&B-basis bespreek kan word. Die oord is in Bloemhof, 'n luukse woonbuurt in Noordwes, geleë. Dit is ideaal vir 'n...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemhof, Noordwes

Op Die Wal is aan die oewer van die Vaalrivier in Bloemhof in die Noordwes geleë. Die instansie is ideaal vir gesinne of ’n groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge. Verblyf is ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemhof, Noordwes

Carlimyn is aan die oewer van die Vaalrivier in die dorpie Bloemhof geleë. Ons bied verblyf in 5 rondawels wat 'n gemeenskaplike kombuis deel. Elke eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkam...

Vanaf
R799
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemhof, Noordwes

WhyNot Guest Lodge is in die hartjie van Bloemhof geleë. Dis op die N12, ongeveer 10 minute (13,6 km) se ry vanaf Bloemhofdam. Die historiese gebou bied chalets en liplekker etes. Daar is 57 en suite-chalets, el...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Lodge in Bloemhof, Noordwes

Sleepers Guest Lodge is in die dorpie Bloemhof in die Noordwes geleë. Vir 'n welverdiende nagrus is dit die ideale plekkie vir rus en vrede weg van die geraas van die hoofstraat se verkeer. Bloemhof is 'n klein dor...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoopstad, Vrystaat

Gasvry Gastehuis is op 'n rustige plaas in die Vrystaatse dorp Hoopstad geleë. Die verblyf bestaan uit 2 selfsorg-chalets wat uniek ingerig is, 2 dubbelkamers en 'n drieslaapkamer-gesinskothuis. Die eenhede beski...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Bloemhof, Noordwes

Sleepers Guest House bied gerieflike verblyf in 'n dubbelverdiepinghuis wat in die bekoorlike plaasdorpie, Bloemhof in Noordwes geleë is. Dié gastehuis het slaapplek vir 18 gaste in 6 slaapkamers op die boonste ...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemhof, Noordwes

Plek Vanni Visarend is op die oewer van die Vaalrivier in Bloemhof geleë. Die lodge bied slaapplek vir tot 32 gaste en daar is 8 kamers beskikbaar. Elkeen van die 8 kamers het slaapplek vir 2 mense en het 'n en su...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R725
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoopstad, Vrystaat

Rose's Self-Catering Guesthouse bied selfsorg-kamers in Hoopstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Ons bied verblyf in 3 slaapkamers wat elkeen s...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Vrystaat

Tau Leralla River Lodge is teen die Vaalrivier waar besoekers kan ontspan en die rustigheid van die plaas en wild geniet. Die verblyf beskik oor 2 selfsorghuisies en 8 huisies vir oornagverblyf. Die lodge spog me...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 100 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za