Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sandy Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sandy Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandy Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sandy Bay

Vanaf
R10 883
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Llandudno, Wes-Kaap

Gecko Rock bied stylvolle akkommodasie in 'n moderne, smaakvolle dubbelverdiepinghuis. Dit bied 'n uitsig oor die see, berg en sonsondergang, en is net 50 m van die see af geleë. Die huis is in die stil, rustige, k...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 12)
Gastehuis in Llandudno, Wes-Kaap

26 Sunset Villa Llandudno is 'n unieke en holistiese oord waar jy weer jouself kan vind. Hierdie skilderagtige eiendom het pragtige uitsigte oor die walle van Llandudno en bied 'n agtergrond van ontspanning. Hier ka...

Vanaf
R7 618
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Llandudno, Wes-Kaap

Water's Edge is 'n drieslaapkamer-dubbelverdiepinghuis wat halfvrystaande is. Dié informele strandhuis het 3 slaapkamers, is toegerus vir selfsorg, en ideaal geleë op die waterkant in Llandudno. Die boonste verdi...

Vanaf
R7 070
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Llandudno, Wes-Kaap

48 Sunset Avenue bied luukse akkommodasie in 'n moderne, minimalistiese villa met see-uitsigte vanuit elke kamer. Dit is geleë in 'n stil kusbuurt genaamd Sunset Rocks, aan die voorheuwels van Leeukop tussen Llandu...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Hierdie luukse, moderne B&B word deur 'n familie bestuur en is in die hartjie van Houtbaai se asemrowende natuurtonele geleë met 'n wonderlike dorpie-atmosfeer wat heers. Ons is 'n klipgooi van die indrukwekkende b...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Sea Cottage is 'n betowerende en luukse selfsorgkothuis in 'n stil, vreedsame area in Houtbaai. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die sl...

Vanaf
R11 449
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Llandudno, Wes-Kaap

Sunset Mansion is 'n pragtige villa met 7 slaapkamers in Llandudno geleë, 6 minute se ry vanaf die prentjiemooi Llandudno se strand en 10 minute se ry vanaf Sandy Bay se strand. Gaste kan 'n pragtige uitsig oor die...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
B&B in Houtbaai, Wes-Kaap

Birdsong is 'n pragtige eenheid met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in 'n natuurreservaat in Houtbaai. Gaste kan op die prentjiemooi Sandy Bay-strand gaan stap of die versteekte skeepswrak teen die kus ve...

Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Llandudno, Wes-Kaap

Villa On The Rocks is 'n wonderlike selfsorghuis in Llandudno wat oor die Atlantiese Oseaan uitkyk. Gaste kan ook pragtige uitsigte oor die baai vanaf die swembad bewonder wat bo-op die rotse gebou is en oor die see...

10% af Aanbod!
VanafR1 450
R1 305
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai, Wes-Kaap

Hout Bay Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Houtbaai, een van Kaapstad se mooistes dorpies. Die lodge is net 20 min se ry van die middestad af en bied uitsigte oor die oseaan, die baai en die gewilde kuslyn van Ch...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5249 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za