Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Santos Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Santos Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Santos Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Santos Beach

Ons bied 'n verskeidenheid van Akkommodasie naby Santos Beach. Loer gerus hieronder, ons bied lekke tariewe met geen besprekingsfooie! Ons aanlyn betaal portaal is maklik om te gebruik en betroubaar.
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

C Break is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met see-uitsigte wat in die geskiedkundige dorpie Mosselbaai op die Tuinroete in die Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë is. Die eenheid is baie netjies, ruim en veilig. Die woons... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

314 Nautica is 'n pragtig ingerigte, luukse woonstel wat gerieflik geleë is, net 500 m van De Bakke-strand af in Mosselbaai, 'n kusdorpie op die wêreldbekende Tuinroete. Santos-strand, die gewilde Blouvlagstrand, ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Nautica 301 is in 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Mosselbaai. Dis perfek vir gaste wat op soek is na moderne verblyf naby die strand en 'n verskeidenheid doendinge. Die woonstel is op die grondvl...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

307 Nautica is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige gebou in Mosselbaai, net 2 strate van die see af. Dit is perfek vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte naby verskeie doendinge op d...

Vanaf
R775
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

82 De Bakke Terrace is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Mosselbaai, 'n hawedorp op die bekende Tuinroete. Die kompleks is oorkant die De Bakke-strand geleë en is stapafstand van Santos-strand af. Dié volledig toe...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Nautica604 - Seaview is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelblok in Mosselbaai. Dis ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike en huislike verblyf met lieflike see-uitsigte, na aan die strand en versk...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Villa Chanel No 11 is in 'n woonstelkompleks in die kusdorp Mosselbaai geleë. Besienswaardighede in die omliggende area sluit Botlierskop Wildreservaat, De Bakke Strand, Dias Museum, Mosselbaai Gholfklub en Robberg...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

601 Nautica is 'n luukse selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die blou oseaan wat 'n luukse leefstyl en ontspanne atmosfeer in Mosselbaai bied. Die Nautica-gebou is sentraal geleë tussen Mosselbaai, Hartenbos, Santos...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

63 De Bakke Terrace is 'n selfsorgwoonstel in Mosselbaai vir 6 persone wat net 'n entjie se stap van Santosstrand af geleë is. Die woonstel is ten volle toegerus en dis op die derde vloer met pragtige see-uitsigte...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Nautica 505 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die kusdorpie, De Bakke, naby Mosselbaai. Die woonstelkompleks is naby die strand en bied pragtige uitsigte oor die see. Dié eenheid is op die vyfde verdieping geleë...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1721 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...