Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Shifa Private Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Shifa Private Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shifa Private Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Shifa Private Hospital

Vanaf
R2 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Berea

The Saint James on Venice is in die boomryke Morningside, Durban geleë. Dié luukse boetiekgastehuis is die ideale basis vanwaar jy die stad en omgewing kan verken. St James is 'n Moslemdorpie met 'n heerlike resta...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Windermere

BON Hotel 64 on Gordon is 'n intieme hotel in Morningside. Die hotel is in 'n stil, privaat straat, lekker naby Florida-straat met al sy sake- en kuierplekke. Hotel 64 on Gordon bied 23 standaard dubbel- en 2-enkel...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Morningside, Berea

Audacia Manor Boutique Hotel is 'n opgeknapte koloniale herehuis. Dis teen Durban se heuwels, in 'n stil, residensiële buurt en bied 'n uitsig oor die stad en Indiese Oseaan. Verblyf is beskikbaar in 10 elegante ...

Vanaf
R731
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban SSB, Windermere

Concord Christian Guesthouse bied gemaklike B&B-verblyf in Morningside, Durban, net 650 m van Floridaweg se restaurante en 400 m vanaf die Windermene Centre. Concord Christian Guesthouse het eers vir terugkerende se...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Morningside, Berea

2 on Arran is in die pragtige woonbuurt, Morningside, in Durban en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié...

Vanaf
R1 725
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bulwer, Bulwer

Die 'Villa La Palma' het 4 individueel ingerigte, moderne selfsorgwoonstelle van hoë gehalte met skoonmaakdiens. Elkeen het twee slaapkamers, 'n ruim sit/eetkamergedeelte, volledig toegeruste kombuis, 'n moderne ba...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Beechwood Guesthouse bied sentrale verblyf in Glenwood, Durban. Die gastehuis is naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside, uShaka Marine World, die Internasionale Krieketraad, Durban Exhibition Cen...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Westridge, Berea

An Upper Room B&B bied slaapplek en ontbyt aan die rant van Durban met die mooiste uitsig oor die hawe. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie en gasvryheid in 'n rustige area naby aan ve...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westridge, Berea

Nunuburd Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Glenwood, ongeveer 800 m van UKZN Howard College se kampus en sowat 5 km van Durban se middestad af. Die verblyf word in 6 kamers aangebied. Elke ka...

Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morningside, Berea

141 Goble is 'n pragtige, oop, vars selfsorgwoonstel in Morningside, een van Durban se gewildste voorstede, wat grens aan Berea en die Umgenirivier. Dié instansie bied die perfekte ligging naby die middestad en Umh...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 1981 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za