Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Shifa Private Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Shifa Private Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shifa Private Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Shifa Private Hospital

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 2)
Hotel in Athlone, Prospect Hall

The Riverside Hotel bied 4 ster-verblyf, uitstekende diens en 'n sentrale en veilige ligging op die oewer van die Umgeni Riviermond. Die 169 kamer het elk 'n kombuisie wat toegerus is met \n mikrogolfoond, yskassie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone, Durban Noord

Mandalay B&B and Conference Centre bied puik verblyf in die hartjie van Durban-Noord. Ons is sentraal geleë tussen Durban- en Umhlanga se sakedistrik. Besoekers word bederf met luukse akkommodasie wat geskik is vir...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville, Durban

Shepherds Fold bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis wat oor 'n ongerepte natuurreservaat uitkyk. Die gastehuis is in Dawncrest in Westville-Noord geleë en is naby winkelsentrums en restaurante in die Westville-a...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone, Durban Noord

Centre Court B&B is in die gesogte voorstad Durban-Noord, oorkant die Athlonebrug en noord van die Umgenirivier, geleë. Dit is slegs 5 km vanaf Durban se middestad. Die gastehuis is sentraal geleë en bied maklike ...

Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)
Oord in Durban SSB, South Beach

The Palace All-Suite is op Durban se Goue Myl geleë, net 35 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe af. Daar is 76 luukse woonstelle wat hoog op geleë is en dus spog met beeldskone see-uitsigte. The Palace ...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glenmore, Berea

Olive Room is in Johan en Marianne se stil, meervlakkige huis in Glenmore, Durban geleë. Gaste se privaatheid word gerespekteer en die gasheer is diskreet en gasvry. Daar is 4 ruim en suite-kamers, elk met 'n stor...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban, Westville

Shalem is in 'n groen, subtropiese tuin in die voorstad Westville geleë. Naby die stad, maar nie in die stad nie. Kom geniet die natuur met ryk voëllewe, plantegroei en naggeluide, 'n lafenis vir jou siel. Maar to...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone, Durban Noord

Bernies Bed and Breakfast word deur ‘n gesin bestuur en is in ‘n woonbuurt noord van Durban, tussen Durban se middestad en Umhlanga Rocks. Dié B&B is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en bied elegant...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban West, Berea West

Ons is 'n uitstekende gaste-lodge in die hartjie van die boomryke voorstad Westville wat uitkyk oor Durban se kuslyn. Ons is die naaste, geregistreerde akkommodasie-instansie aan die Westville Hospitaal, Pavilion Wi...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban West, Berea West

Ons is geleë in 'n stil doodloopstraat in die middel van Westville in 'n woonbuurt genaamd Beverly Hills. Ons is net 8 km van die skilderagtige Durbanstrand af. Edens Guesthouse bied 2 selfsorg-eenhede met lugvers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 2019 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za