Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Signal Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Signal Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Signal Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Signal Hill

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tamboerskloof, Wes-Kaap

House on the Mountain is in 'n klein en stil sekuriteitskompleks teen die hellings van Seinheuwel in Tamboerskloof, in Kaapstad se middestad. Die huis is omring deur Tafelberg Natuurreservaat. Die gay-vriendelike vi...

Vanaf
R3 268
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Chamonix 16 by CTHA is 'n luukse selfsorgwoonstel wat in Seepunt, 'n gegoede Kaapse buurt, se hoërliggende deel geleë is. Die woonstel bied lieflike see-uitsigte en pienk sonsondergange. Dit bestaan uit 3 vlakke e...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Seepunt, Wes-Kaap

Son & See Studio is die tuinwoonstel van 'n meenthuis in Seepunt. Dié ateljeewoonstel het 'n aparte ingang en bied aan gaste privaatheid. Die woonstel is naby tientalle winkels, restaurante en stapafstand van besie...

Vanaf
R1 935
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Chic Views is 'n selfsorgkothuis wat in Tamboerskloof in Kaapstad geleë is. Die perseel is aan die voorheuwels van Seinheuwel geleë en bied slaapplek vir 'n paartjie. Die kothuis is stylvol en volledig ingerig. D...

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Ocean Poetry is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die berg in Seepunt, Kaapstad. Die woonstel bied lieflike uitsigte oor die omgewing en die see in die verte vanaf die leefarea. Die woonstel is ten vo...

Vanaf
R1 670
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Level 1 is 'n selfsorgwoonstel in Tamboerskloof, Kaapstad wat teen Seinheuwel skuil. Die ruim ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuisie, slaap- en leefarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n ys...

Vanaf
R1 546
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Mountain Escape Villa and Apartment bied selfsorgverblyf in Tamboerskloof in Kaapstad. Die perseel is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede en sakegeriewe in en om die middestad. Verblyf word gebied in die ...

Vanaf
R9 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

Bahia is 'n opgeknapte selfsorgwoonstel, wat spog met 'n panoramiese see- en berg-uitsig in Fresnaye. Die woonstel is in 'n veilige kompleks geleë wat 24 uur-sekuriteit bied en net 2 minute van koffiewinkels, resta...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

1 Alessio is 'n ruim selfsorgwoonstel aan die bokant van Seepunt, lekker naby die restaurante, winkels en geriewe. Dié stylvolle woonstel het slaapplek vir 4 mense en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ten...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 2)
B&B in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Devonport House is in Tamboerskloof, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Die s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5516 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za